Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautical Nook

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is streng in die eenheid verbode.
Moet asb. geen vreemde voorwerpe, sanitêre voorwerpe, sanitêre doekkies of weggooidoeke in die toilet afspoel nie, aangesien vakansiehuise van 'n septiese tenk gebruik maak.
Geen geraas na 22:00 gedurende die week en 23:00 oor naweke nie. Hou asb. voertuie se klankstelsels laag.
Die maak van vure of braai mag nie binnenshuis plaasvind nie. Gebruik asb. net die aangewese braai-areas en maak seker dat alle deure en vensters toe is om te verhoed dat die braairook nie die huis binnedring nie.
Geen vuurwerke word op die perseel toegelaat nie, aangesien dit 'n vuurwerkvrye area is.
Geen meubels of toebehore mag van die perseel verwyder word nie en meubels mag ook nie rondgeskuif word nie.
Los asb. die perseel soos jy dit gevind het.
Die kombuis moet skoon en netjies gelaat word en alle skottelgoed moet gewas en weggepak word. 'n Boete sal vir vuil skottelgoed gehef word.
Maak asb. seker dat die alarm aan is en dat alle vensters en deure gesluit is wanneer julle vertrek.
Stel die eienaar asb. in kennis van enige breekskade of skade in die eenheid.
Die eienaar is nie vir die dienslewering vanaf die plaaslike munisipaliteit verantwoordelik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-weg 122, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889bd25e4ab96a23d6358e8d8c1ef6f66d09ae9fac579cb4979530543c6182e1f3aa0e4c8503c3e758b4967758e930e8fa33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 122 Boulder Road Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.012731482161 30.255525023279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang