Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marianne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We had a lovely stay. Accommodation was clean and neat. Parking was safe. Near the beach. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelaide R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very relaxed, would recommend. 2nd time we stayed there and really enjoyed it. Clean, quiet and very relaxing. Just what we needed to recharge. Host friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die plek was super netjies en skoon, alles lyk of dit nuut of goed opgepas is. Baie netjiese plek met alles wat mense nodig het vir 'n vinnige naweek kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Enjoyed ourselves. Very enjoyable. However, I just feel that checkout could be at least 12:00 PM or 1:00 PM.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allison H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Comfortable! Perfect spot for a stay over. Easy access to the beach. It was clean, comfortable and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eon N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties plekkie. Baie gasvry, modern en skoon! Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esbe U
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Wonderlike fasiliteite en gasvrye ontvangs. Beide Ian en Sian (gasheer- en vrou) het soveel moeite gedoen. Ian het selfs gehelp met visvanglesse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeaques J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great plek, netjies en als wat jy nodig het. Is heelwat groter as wat dit lyk op foto. Beskut teen die wind, koel in winter maar 'n heater was voorsien om die ergste koue te breek. Privaat met jou eie braai area weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxane T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Beautiful accommodation in the best spot overlooking the sea. Had a wonderful stay, short walk to the beach which is very untouched. Safe and quiet. Very much recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie J
1 nag
4.2
Jan 2023

Baie mooi, maar die kuiermense het ons gepla. Kuiermense moet eerder gereël word wanneer daar nie gaste in die woonstel is nie, dit het minagtend gevoel. Het lekker gebly, was net vir my steurend dat die eienaars die hele Saterdag op die deck gekuier en gebraai het. Ek sou sê as mens 'n R1000 'n nag betaal, mag mens seker in vrede en stilte die mooi uitsig en woonstel geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc667df066244a4c7b7e4a2b6c55b4dc82e6226a321388e453612ef4d66ef37a4cad2ef3108fa7796c1ed5f5d9d1e66830c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 193 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370447658107 18.172576709314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang