Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Nautilus
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marianne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

We had a lovely stay.

Accommodation was clean and neat. Parking was safe. Near the beach. Highly recommended!

Adelaide R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide R

Very relaxed, would recommend.

2nd time we stayed there and really enjoyed it. Clean, quiet and very relaxing. Just what we needed to recharge. Host friendly and helpful.

Rone W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone W

Die plek was super netjies en skoon, alles lyk of dit nuut of goed opgepas is.

Baie netjiese plek met alles wat mense nodig het vir 'n vinnige naweek kuier.

Chantal C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal C

Enjoyed ourselves.

Very enjoyable. However, I just feel that checkout could be at least 12:00 PM or 1:00 PM.

Eon N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon N

Fantasties plekkie.

Baie gasvry, modern en skoon! Ons sal beslis weer hier kom bly.

Esbe U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbe U

Wonderlike fasiliteite en gasvrye ontvangs.

Beide Ian en Sian (gasheer- en vrou) het soveel moeite gedoen. Ian het selfs gehelp met visvanglesse.

Jeaques J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeaques J

Great plek, netjies en als wat jy nodig het.

Is heelwat groter as wat dit lyk op foto. Beskut teen die wind, koel in winter maar 'n heater was voorsien om die ergste koue te breek. Privaat met jou eie braai area weg van die huis af.

Roxane T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane T

Beautiful accommodation in the best spot overlooking the sea.

Had a wonderful stay, short walk to the beach which is very untouched. Safe and quiet. Very much recommend it.

Marilie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilie J

Baie mooi, maar die kuiermense het ons gepla.

Kuiermense moet eerder gereël word wanneer daar nie gaste in die woonstel is nie, dit het minagtend gevoel. Het lekker gebly, was net vir my steurend dat die eienaars die hele Saterdag op die deck gekuier en gebraai het. Ek sou sê as mens 'n R1000 'n nag betaal, mag mens seker in vrede en stilte die mooi uitsig en woonstel geniet.

Chris B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Very pleasant.

Quiet, peaceful, could see and hear the sea, nice decor. Pillows a bit hard.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melanie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Dit was 'n baie spesiale woning, en die kommunikasie was goed. Ek sal beslis hierdie blyplek aanbeveel en weer daarvan gebruik maak in die toekoms!

Ideaal vir 'n vakansie en naby die see, met die mooiste uitsig!

Ilse W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Pragtig, modern en tog knus.

Wonderlike verblyf, mooi ingerig. Baie behulpsame gasvrou.

Elsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Fantastic.

Fantastic place. Beautiful laid out and clean. Will definitely stay there again.

Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Heerlik.

'n Veiligheidshek sal baie welkom wees, dan kan 'n mens die deur oop los en net die hek toetrek en sodoende lekker koel slaap en die see hoor. Andersins heerlik gebly en sal Nautilus aanbeveel.

Jeanette W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

So rustig en gerieflik.

Ons was mal oor die plekkie, wens net ons kon nog 'n aand of 2 langer gebly het.

Junita S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita S

Rustig en tevrede.

Was heerlike om te lê en luister na die branders wat breek en 'n stappie oor die pad te neem na die semi privaat strand.

Humandi C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humandi C

Rus vir jou siel.

Baie oulike plekkie vir twee om net weg te breek. Kan dit beslis aanbeveel. Met 'n lekker bederf met aankoms!

Rosemarie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemarie V

Rustige en stil omgewing, alles wat nodig is vir 2 persone.

Naby restaurante en staproetes geleë, rustige atmosfeer.

Lyn E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn E

Heel gerieflik & gemaklik.

Die oulike vissers-dorpie wat ons onthou en verwag het, bestaan nie meer nie, met al die ontwikking van luukse vakansiehuise.

Yolanda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda T

Comfortable.

It offers everything you may need.

Lesinda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda G

Pragtig en gemaklik.

Die oulike blyplekkie het alles gebied wat ons benodig het. Dis pragtig en stylvol gemeubileer en ons kon lekker ontspan!

Caylin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin C

Die beste plekkie vir 'n rustige wegbreek!

Alles by Nautilus was presies soos wat dit geadverteer was. Die plekkie is ideaal vir 'n romantiese wegbreek; alles is so gerieflik en privaat. Ek het definitief my tydjie daar geniet!

Anneri B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri B

Perfekte plekkie vir 'n wegbreeknaweek.

Ons was mal oor die plekkie, mens het niks meer of niks minder nodig vir 'n wegbreeknaweek nie, dis veilig, netjies en mens voel gemaklik. Sal beslis weer terugkom.

Josef O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Josef O

Lekker spasie.

Netjies, veilig en skoon. Die basiese dinge voldoen aan die behoeftes.

Juliana S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana S

Ons het verblyf baie geniet by Nautilus.

Groot eenheid met alles wat nodig is. Eenheid is baie koud, maar daar is lekker beddegoed en gasverwarmer. Gasvrou baie vriendelik. Sie gasvrou het voor die tyd boodskap gestuur met pin van die adres.

Ina E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Home away from home.

Alles so netjies en nuut. Lekker geslaap, bed goed, en stortgeriewe ook goed.

Abigail G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail G

Safe self-catering accommodation in unspoilt Yzerfontein.

Here's why I loved Nautilus: Enclosed yard means it's safe for your pet to run around off-leash. Clean accommodation. Free Wi-Fi. A range of books to choose from. Friendly owner who is available should you need her. Ample space to hang your clothes. Safe parking. A comfortable bed. Coffee and tea-making facilities including milk and bottled water in the fridge. A microwave and a two-plate stove with oven. The plates are super slow, though. The beach within walking distance of the accommodation. A safe little town. A modern flat-screen TV with a bouquet of TV shows from Netflix to Showmax. Tasteful decor. I especially loved that I didn't have to ask for the Wi-Fi password. The owner writes it on the welcome page left on the table and on the little blackboard held up by a wooden dude. Her welcome page includes a welcome list of recommended restaurants. Unfortunately, we were without electricity from 21:00 on Monday until just before 09:00 on Tuesday. The owner informed me that there was an earth leakage so they had to shut down power for safety reasons. These things happen and Yvonne apologized. I couldn't do without my morning coffee though. So they brought me some hot water from the main house so I could at least enjoy a cuppa. Much appreciated.

Amanda F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Heerlik gerieflik en netjies.

Baie gerieflike verblyf. Netjies. Goed toegerus vir 'n kort verblyf. Baie dankie heerlik gebly.

Nautilus se terugvoer

Amanda, baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer gou vir ons.

Nautilus
Gill R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill R

Beautifully appointed apartment with view of the sea.

My daughter and I were on our way to Darling and had a quick stop over in Yzerfontein. The accommodation exceeded our expectations. The apartment has everything you need and is beautifully appointed. The big blankets and gas heater kept the cold at bay. Yvonne was a lovely host and the location was perfect for us. Only one thing. No adaptor for the hairdryer. We will be back! Oh, and complimentary wine and rusks!

Nautilus se terugvoer

Hi Gill, thank you so much for the nice review, and my apologies for the adaptor.

Nautilus
Shirley M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M

Goeie oornagverblyf, sprankel skoon en uiters gemaklike bed.

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige, gemaklike kort verblyf. Dis 'n hele entjie van die restaurante en winkels, maar baie sal juis dít verkies. Yvonne is 'n aangename, sorgsame gasvrou en die akkommodasie gee genoeg privaatheid.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc667df066244a4c7b7e4a2b6c55b4dc82e6226a321388e453612ef4d66ef37a4cad2ef3108fa7796c1ed5f5d9d1e66830c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 193 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370447658107 18.172576709314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang