Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nautilus is in die bekoorlike kusdorpie Yzerfontein geleë. Verblyf word gebied in 'n ateljeewoonstel wat op die eienaar se eiendom geleë is wat net 50 m vanaf die strandfront is.

Die ateljeewoonstel op die grondvloer beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die kusdorpie spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en bekende visvanggeleenthede. Dassen-eiland is sowat 10 km van die kus af geleë en bied volop voëllewe en fotografiese natuurskoon. 'n Verskeidenheid staproetes word aangebied, soos die Darling Stagger, Elandsfontein Privaat Reservaat, Grottobaai Kus Natuurreservaat en Tienie Versveld Reservaat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marianne B
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely stay. Accommodation was clean and neat. Parking was safe. Near the beach. Highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Adelaide R
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxed, would recommend. 2nd time we stayed there and really enjoyed it. Clean, quiet and very relaxing. Just what we needed to r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Rone W
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was super netjies en skoon, alles lyk of dit nuut of goed opgepas is. Baie netjiese plek met alles wat mense nodig het vir 'n vinnige naweek ...
Sien meer
Des 2023
Eon N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties plekkie. Baie gasvry, modern en skoon! Ons sal beslis weer hier kom bly.
Okt 2023
Esbe U
Saam met vriende
5.0
Wonderlike fasiliteite en gasvrye ontvangs. Beide Ian en Sian (gasheer- en vrou) het soveel moeite gedoen. Ian het selfs gehelp met visvanglesse.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc667df066244a4c7b7e4a2b6c55b4dc82e6226a321388e453612ef4d66ef37a4cad2ef3108fa7796c1ed5f5d9d1e66830c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 193 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370447658107 18.172576709314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang