Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Sian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lovely home with stunning view of the Breede River! We all extremely enjoyed our stay at Nautilus, the views were spectacular! The house is thoroughly equipped, which I loved! For larger groups of people, this house is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henny
Nautilus
Thank you guys for your review. You respected the place and are always welcome to book again. Regards Henny (Nautilus)

Jaco R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Dit was 'n baie lekker naweek saam met vriende wat ons 'n 4x4 -oete gaan ry het en rustig weer kon terugkeer na die woning. Die verblyf was regtig baie mooi en gerieflik en ons sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henny
Nautilus
Baie dankie vir die resensie en verblyf by Nautilus. Kan gerus enige tyd weer kom.

Suzelle D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Rustig. Lekker om net af te skakel. Alles was verskriklik lekker. In winter word klere nie lekker droog nie. Sal 'n tuimeldroër aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shabeer H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2023

Memorable. Great location, view is amazing. The driveway is rather daunting. The venue offers a lot; however, it is a bit dated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cuan J
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2023

It was convenient, but there were a few issues. There was a deep freeze that had something rotten in there. So the kitchen area and lounge stank. No toilet paper. It would be good for you to tell guests to bring toilet paper. The toilets also had a urine smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Henny
Nautilus
Hi Cuan, thank you for your reply. Apologies for the deep freezer smell, unfortunately with all the load shedding and sometimes days without power in Witsand can cause this. The cleaners should have put toilet paper out and the toilets should have been cleaned. I have a new cleaning team and will take this up with them that it should not happen in the future. Regards. Henny

Liana B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2023

Ek was baie gespanne die hele naweek omdat ek vriende saamgeneem het wat regtig baie ontsteld was i.v.m. die plek wat vuil was. Ek het aan Henny gevra of daar iemand is wat die Vrydag, Saterdag en Sondag kan kom skoonmaak. Ek weet hoe belangrik dit vir my vriende was. Henny het gesê, nee, daar is nie, maar dat hulle voor die tyd skoonmaak en goed skoonmaak en dat dit sal hou tot Maandag. Dit was regtig vuil en spinnerakke met ontsaglik baie baie vlieë. Die vadoeke was baie vuil en daar was 2. Geen waslappe nie. Een toilerol van die goedkoopste soort by elke toilet. Die beddegoed is uitgewas. Die buitekant was vuil en vol blare en die vuilgoed het oral op die paving uitgekom. As daar iemand gaan skoonmaak het dan moet daai persoon nie betaal word nie. Die uitsig is fantasties maar die vuilheid het alles bederf.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Shaen V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2022

Nautilus is vuil. Baie dankie, ons gebruik baie julle diens. Rakende Nautilus huis Witsand, vir die bedrag per nag verwag gaste darem: 1. Genoeg swartsakke. 2. Genoeg toilet papier. 3. Skoon kaste, oond, vloer. Koffieplonser was nie gewas nie en vol muf. Plek is nie skoon nie. 4. Skoon yskas, het sleg geruik en was nie aangeskakel nie. Baie dankie vir julle diens en lekker blyplekke. Groete. Shaen van Eck.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Henny
Nautilus
Goie dag Shaen. Dankie vir die resensie. Ek het 'n probleem met die skoonmakers wat ons gebruik op Witsand en het persoonlik seker gemaak dat die plek skoon was vir julle. Dit is moontlik dat daar geen swart sakke was nie en ons moes dit voor die tyd gedoen vir julle. Daar was twee rolle toilet papier in altwee badkamers. Die oond was skoon gemaak en ook alle vloere. Die koffie plunger het ons ook nie na gekyk of dit skoon was nie. Daar is twee yskaste en gewoonlik skakel ons net die een aan vir gaste en as dit nodig mag wees dan skakel ons die tweede een aan, as die een af is en die deure toe staan dan sal n yskas sleg ruik, gewoonlik staan die deure oop. Jammer dat julle so voel. Beste groete, Henny.

Herman D
Lang verblyf
3.2
Des 2022

Uitsig! Ruimte! Lekker kuierplek! Lieflike plek wat aanbeveel kan word vir enige gesin of groep. Daar kan beslis aandag gegee word aan skoonmaak van breekware, kombuisware en eetgerei.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jenny S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Fantastic! The photographs do not do justice to the view. House is comfortable and spacious. It has everything you need. Indoor braai incase of bad weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Fantastiese kuier gewees. Heerlike vakansie. Die uitsig is onverbeterlik. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henny
Nautilus
Baie dankie, ons vaardeer dit. Julle is meer as welkom om eenige tyd weer te bespreek. Beste groete Henny (Nautilus)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Henny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 484-62, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9CbzYaXuutgOC5tXyCpO1X4rWUk7qV3R92synw0ruap73CGmM4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 484-62 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.396995426624 20.822433057954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang