Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 094 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nautilus is ’n knus selfsorgkothuis vir tot 8 gaste in Langezandt, Struisbaai, net 300 m vanaf die strand.

Hierdie kothuis strek oor meer as 1 verdieping en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Twee van die slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het ’n dubbelbed. Die derde badkamer het ’n stort. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan, waar daar 'n slim-TV en WiFi is.

Die kothuis lei na ’n onderdakbraai-area wat ’n uitsig oor die omheinde tuin bied. Daar is parkeerplek in ’n dubbelmotorhuis. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word en die kothuis het ’n alarmstelsel. Daar is 'n wasmasjien en 'n ekstra yskas in die garage beskikbaar. Die dubbelgarage kan ook deur gaste vir parkering gebruik word.

Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplankry en sweefski. Gaste kan na die pylsterte in die hawe kyk, en tussen Julie en Augustus walviskyk. L'Agulhas is 4 km weg, waar die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas Vuurtoringmusuem en verskeie voetslaanroetes soos die Spookdraai-voetslaanroete of die Rasperpunt-voetslaanroete is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Nautilus
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jacob's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 094
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 094
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c6f8fa5439bbb1e31c3b9af2f40fefeaa86dc20d38b8856d7bc828c53a98072beccae0d80e8cbbcbc837db6d8b17be7b98d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 094 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 Jacob's Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.786038497558 20.04303463782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang