Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 094 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nautilus is 'n knus selfsorgkothuis vir tot 8 mense in Langezandt, Struisbaai, net 300 m van die strand af.

Die veelverdiepingkothuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde badkamer het 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n slim-TV en WiFi.

Die kothuis maak oop op 'n onderdak-braai-area buite wat oor die omheinde erf uitkyk, en parkeerplek is in die dubbelmotorhuis beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings, en die kothuis is toegerus met 'n gemonitorde alarmstelsel. Daar is 'n wasmasjien en ekstra yskas in die motorhuis. Die dubbelmotorhuis kan ook deur gaste gebruik word vir veilige parkeerplek.

Struisbaai bied verskeie doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, besigtiging van die rogge in die hawe, en walviskyk tussen Julie tot Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, die Cape Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die area te verken; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jacob's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 094
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 094
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c6f8fa5439bbb1e31c3b9af2f40fefeaa86dc20d38b8856d7bc828c53a98072beccae0d80e8cbbcbc837db6d8b17be7b98d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 094 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 Jacob's Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.786038497558 20.04303463782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang