Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Grove 14

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ingrid T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Gorgeous views and super well located. We thoroughly enjoyed our stay. Patio amazing and spacious. Well equipped - had everything we needed. Fans in the bedrooms were great. Shops, beach, hospital all really close by which was amazing. The only thing truly missing is a swimming pool in the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Het dit baie geniet. Baie lekker plek. Sal verseker weer van dit gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie F
Lang verblyf
4.4
Des 2022

Baie lekker plekkie en goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die dame wie se plek dit is, is vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Endrani G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Peaceful, stands up for self-catering nothing short. Close to garage, shops and chemist. Thanks for a wonderful stay, good value for money. Just staircase poses in issue for the elderly. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Dit was heerlik. Uitsig is pragtig. Naby winkels en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Baie lekker gebly. Wonderlike uitsig, ruim kamers en lekker groot stoep-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville R
Kort verblyf
4.8
Jan 2020

Very enjoyable and relaxing. Neat, clean and safe facilities. Will definitely recommend and go back on future holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Nautilus Grove 14
Hope to see you back soon. Glad you had a good time!

Isabe L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Sep 2020

Goeie tyd gehad. Mooi uitsig en goed geleë. Paar klippies in die skoen soos stortdeure wat nie werk nie en het gesukkel met die wasmasjien waarvan uitlaatpyp nie gekoppel is nie. Teëls moet ook vervang word. Die bouery langsaan was luidrugtig en aanhoudend!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ezmarie
Nautilus Grove 14
Dankie vir review. Ek het vooraf gewaarsku en verskoning aangebied vir teels waarvan ons bewus is. Ek ongelukkig nie in beheer van buurman se bouery. Wasmasjien se uitlaat kan in bad of toilet gesit word. Hoop die res het opgemaak vir die klippies.

Helene P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Heerlike vakansie woonstel. Pragtige en ruim woonstel wat goed toegerus is. Ons het elke oomblik geniet. Dit is regtig naby winkels en strand en die stoep se uitsig is heerlik, selfs op slegte weersdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Nautilus Grove 14
Dankie, Helene, hoop ons sien jul weer!

Farida M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2019

Absolutely amazing, wonderful apartement, very secure and safe. The place is neat and very homely. We had an amazing time at Nautilus Grove 14, the place is very neat, peaceful, homely and secure. The view is wonderful. The complex is in a secure environment with lots of malls and centres close by. I would definitely recommend this place to friends and family. I wont mind going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Nautilus Grove 14
Glad you enjoyed your stay. See you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonweg, Uvongo, 4280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANC619E5jwBI0KsiPOcme2LllY2ktwP3FJaNy5SJ394FIwweLFQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Nicholson Drive Uvongo 4280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832341683582 30.394374782873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang