Nautilus Self-Catering Accommodation
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britannia Close 10, Cape St Martin, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nautilus is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal naby Cape St. Martin Natuurreservaat geleë is, 'n kort entjie van Kaapstad af. Die eenheid word deur klein wild en seisoenale wilde blomme omring. Dit is 15 m van die strand af via 'n wandelpad.
Daar is 3 selfsorg-eenhede, Dolfyn, Duiker en Fynbos. Luukshede word voorsien om aan gaste se behoeftes te voorsien. Nautilus is die ideale plek om sonsondergange oor die see vanaf die privaat balkon te bewonder. Die eenhede het veilige parkeerplek en kluise in die kamers.
Dolfyn is 'n gerieflike eenheid op die eerste verdieping en het gehaltelinne. Die eenheid het 'n toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstofie en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en sagte handdoeke. Daar is 'n platskerm-TV, lugversorging en WiFi. Gaste kan op die privaat balkon uitspan. 'n Kindjie kan op versoek en teen ekstra koste akkommodeer word.
Duiker is 'n gerieflike eenheid op die eerste verdieping en het'n dubbelbed met gehaltelinne. Die eenheid het 'n toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstofie en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en sagte handdoeke. Daar is 'n platskerm-TV, lugversorging en WiFi. Gaste kan op die privaat balkon uitspan. 'n Kindjie kan op versoek en teen ekstra koste akkommodeer word.
Fynbos is op die grondverdieping en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. Die kombuisie is met 'n kroegyskassie en 'n mikrogolfoond toegerus. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en sagte handdoeke. Daar is 'n platskerm-TV, lugversorging en WiFi. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is in die winter beskikbaar.
Gaste kan op die strand gaan stap en na die dolfyne en die walvisse in die see kyk. Gaste kan skemerkelkies op die strand of die privaat balkon geniet.
Die Sea Trader trouveues en die gholfbaan in Shelly Point is binne maklike bereik.
Die Spar en OK Mini-Mart is net 7 km weg. Daar is 'n rits restaurante in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Britannia Close 10, Cape St Martin, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautilus Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britannia Close 10, Cape St Martin, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap