Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Navarre Residence

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordoba-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R19 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Navarre Residence skuil in die hartjie van Stellenbosch in die skilderagtige Kaapse Wynlande en bied 'n keurige mengsel van luukse en rustieke bekoring. Die huis word deur welige tuine, wingerde en die majestueuse Helderberge omring en is 'n toevlugsoord vir gaste wat op soek is na ontspanning en avontuur. Dit vang die bekoring en karakter van die historiese omgewing vas deur blomme- en tapisseriedekor wat deur die helderkleurige tuin geïnspireer is.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 elegante slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Drie van die slaapkamers spog met en suite-badkamers wat elkeen 'n bad en stort het. Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders, wat dit ideaal maak vir gesinsverblyf. Moderne geriewe soos WiFi word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea, ontwerp vir gerief en vermaak, beskik oor 'n knus sitarea, eetarea, TV-kamer en kaggels. Buite is daar braaigeriewe en 'n verfrissende swembad sodat gaste lekker saam kan kuier.

Die verblyf bied ook die luukse van persoonlike diens. 'n Toegewyde butler sorg vir elke detail, terwyl 'n concierge beskikbaar is om jou verblyf aan te pas. 'n Fynproewer-ontbyt word daagliks bedien, en 'n sjef kan op versoek vir ander maaltye gereël word, wat 'n heerlike kulinêre ervaring verseker.

Natuurliefhebbers sal Navarre Residence 'n ideale toevlugsoord vind, met sy nabyheid aan wingerde, 'n rivier, 'n dam en 'n woud, alles gereed om verken te word. Of gaste nou 'n rustige ontvlugting of 'n avontuurlike vakansie soek, Navarre Residence bied 'n perfekte tuiste weg van die huis, wat ontspannende en gemaklike verblyf vir die hele gesin verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Cordoba-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R19 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R19 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordoba-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeecbc356ee9fee69fafbf82a254132eabefdef6a1c278ffc12a93373ab177ea228ed7e9cf827c15f765651596589fd3d51e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 800 per nag (plek vir 8) Cordoba Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026845726145 18.836146697576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang