Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Havesink-rylaan 27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Seaview Villa is 'n asemrowende vakansievilla, ideaal geleë in die kusgebied van Plettenbergbaai. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf Robberg 5-strand en die gewilde Beacon-eiland geleë wat 'n verskeidenheid doendinge bied wat jou hele dag sal beslaan, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Dié dubbelverdieping-eiendom het 'n maksimum kapasiteit van 12 gaste op 'n slag en beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n spieëltafel, 'n sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en 'n bad in. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Hierdie 2 kamers beskik ook oor 'n volledige en suite-badkamer. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die vierde slaapkamer, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Hierdie 3 kamers se en suite-badkamers het elk 'n stort.

Die eerste verdieping van die huis beskik oor die hoofleefarea wat 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele insluit. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel asook 'n etenstafel met sitplek vir 8. Vir gaste se vermaak het die hele villa toegang tot gratis WiFi en elke kamer het 'n TV met Netflix en 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Deur die stapeldeure is daar 'n uitgestrekte patio met buitesitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die boonste vlak van die huis bederf met 'n knus onthaalarea met gemaklike sitplek, nog 'n etenstafel en 'n kroeg met 'n yskas. Hierdie area maak oop op die boonste balkon wat ekstra tafels en stoele het. Die buitetrappe lei af na 'n uitgestrekte tuin wat 'n swembad met sonstoele, 'n trampolien en 'n sonnige sitarea insluit wat ideaal is vir buitelug-etes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Havesink-rylaan 27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R20 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R20 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Havesink-rylaan 27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833908bf77193b403ec8a090e3b192c1964f27416707822d753c4d0f024ccd2ec1ad4948f305a7f74988df1f26033278eeff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 500 per nag (plek vir 12) 27 Havesink Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.072953147818 23.365476268787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang