Navine's Homestay
Beskrywing
Hierdie kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 2 enkelkaste. Die kamer is ideaal vir 2 vriende wat saam toer of 'n paartjie wat tevrede is met die beddens se groepering. Die kamer is privaat en dit word apart van die hoofhuis met 'n sy-ingang bekom. Die badkamer word met Economy Dubbelkamer gedeel en dit bevat 'n stort, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Slegs nie-rokers word toegelaat.
Let daarop dat die eiendom 'n mediumgrootte voertuig kan akkommodeer. SUV's of groter kan nie binne parkeer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir volwassene wat nie rook nie en dit beskik oor 1 driekwartbed. Die kamer het 'n aparte ingang en geen toegang tot die hoofhuis nie. Die kamer het 'n ingeboude kas met hangplek en rakke vir sporttoerusting. Die badkamer word gedeel en het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n stofie, 'n oondjie, 'n ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Slegs nie-rokers word toegelaat.
Let daarop dat die eiendom 'n mediumgrootte voertuig kan akkommodeer. SUV's of groter kan nie binne parkeer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klein kamer het 'n solderbed en 'n kas waarin 'n toilet en 'n wasbak is. Dit is baie privaat en ontwerp vir 'n jong gas, in hul tienerjare of vroeë twintigs, wat in staat is om op die solderbed te klim. Dié gaste het toegang tot die stort in die Economy-afdeling, asook die Economy-kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Slegs nie-rokers word toegelaat.
Let daarop dat die eiendom 'n mediumgrootte voertuig kan akkommodeer. SUV's of groter kan nie binne parkeer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n volwassene wat nie rook nie en dit beskik oor 1 driekwartbed. Die kamer het 'n ingeboude kas met oorgenoeg pakplek. Die badkamer word gedeel en het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n stofie, 'n oondjie, 'n ketel, eetgerei en breekware waar gaste maaltye kan voorberei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Slegs nie-rokers word toegelaat.
Let daarop dat die eiendom 'n mediumgrootte voertuig kan akkommodeer. SUV's of groter kan nie binne parkeer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aylesbury-singel 24, Ottery, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang