Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'NdaBushi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Astrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir 'NdaBushi
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wynand E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand E

Rustig. Heerlike ontspanning.

'NdaBushi was 'n baie lekker plek vir die 6 nagte wat ons daar was. Baie diere gesien. Kameelperde het kom water drink in die watergat by die huis. Alles was mooi skoon. Altyd warm water en die buitestort was heerlik. Kombuis is goed toegerus en daar is 'n gasbraai vir die reënerige dae.

Jan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik!

Goeie geriewe, alles skoon en werkend. Vriendelike gasheer. Veilig, veral rondom kuierarea. Great ligging. Nagapies was verby oulik.

'NdaBushi se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

'NdaBushi
Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker.

Baie lekker gebly, waarde vir jou geld.

Liesl P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P

Heerlike rus en vrede.

Lieflike plekkie wat goed toegerus is met alles wat jy mag nodig kry. Lekker naby, stapafstand vanaf die draad. Baie diere het kom kuier.

'NdaBushi se terugvoer

Dankie Liesl.

'NdaBushi
Lynnette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S

Baie Baie Lekker.

NdaBushi is perfek geleë, ruim, skoon, en rustig. Daar is alles en meer wat jy nodig het in die huis. Al wat ek sal opgradeer is die braai self, maar die braai area is lekker toe en veilig, en het nog steeds baie lekker gebraai en daar gekuier. Die nagapies het ons elke and kom besoek en daar is baie wild by die huis, die buitestort was heerlik met sy uitsig oor die bosveld. Ons sal beslis weer gaan.

Jezelle B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jezelle B

Baie lekker gebly!

Ons het dit werklik geniet! Baie skoon en netjies! Ons sal beslis weer daar kuier!

'NdaBushi se terugvoer

Baie dankie.

'NdaBushi
Karle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karle B

'n Gerieflik toegeruste huis met alles wat nodig is en volop wild wat om die huis rondbeweeg.

Meer gemaklike sitplek op die boonste stoep en 'n nuwe "non stick" pan in die kombuis sal 'n aanwins wees. Ons het die kuier baie geniet en Astrid is baie hulpvaardig.

Eugene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Fantastes.

NdaBushi was n baie goeie besluit,ons het baie meer tuis en ontspanne gevoel. Beste toegeruste kombuis met alles wat jy aan kan dink. die foto's wys baie minder as wat jy kry. Die balkon was 'n wenner tot met 'n stort met 'n uitsig wat oor 'n watergat kyk waar die diere kom water drink. Ek gaan beslis weer daar kuier.

'NdaBushi se terugvoer

Dankie vir die mooi 'review' Eugene, ons waardeer dit. Bly julle het lekker gebly. Groete Astrid & Jan

'NdaBushi
Jonathan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Amazing experience with great hosts.

Amazing location with an abundance of game. Great for the kids. Would definitely return!

'NdaBushi se terugvoer

Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed your stay.

'NdaBushi
Lindie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Heerlik gebly en gerus.

Uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Baie dankie.

Anelda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B

Die beste plekkie vir 'n rustige wegkomkansie en lekker naby aan die Wildtuin.

'NdaBushi sal ons beslis weer sien, ons het heerlik gebly en die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n groot plus! Dit voel of jy regtig in die bos is en die nagapies was te oulik. Die sebras het ook gereeld kom kuier.

Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was baie lekker.

Die plek was mooi skoon en ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

'NdaBushi se terugvoer

Hi Johan,
Dankie vir die mooi resnsie.
Groete,
Astrid Brits

'NdaBushi
Hendrik S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Heerlik uitgerus in 'n skoon en netjiese, goed toegeruste huis.

NdaBushi is ideaal vir 'n boswegbreek. ’n Lieflike dubbelverdiepinghuis, goed toegerus en baie skoon en netjies. Met die diere wat die watergat en voerplek besoek, gee dit net 'n ekstra bosatmosfeer. Die klein nagapies was 'n bonus! Die huis het 'n heerlike buite-stort wat jou na aan die natuur laat voel. Heerlik gebly en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!

Cornel Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel Z

Gerieflik, netjies, rustig, gemaklik, ruim, gesellig, skoon, privaat.

NdaBushi was presies wat ons verwag het en ons sal definitief weer wil gaan. Die huis is koel, netjies, ruim en ten volle toegerus. Braai-area gee nog steeds 'n gevoel van in die bos en tog ook privaat. Ek sal voorstel dat die braaier dalk net opgeknap moet word maar dit het geen negatiewe impak op ons verblyf gehad nie. Die ligging in Marloth Park self is ook baie naby aan Krugerwildtuin se grens en binne 5 minute se stap. 'n Heerlike naweek spandeer. Dankie NdaBushi.

Marius K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Die kuier was okay.

Benodig nuwe beddegoed.

Dirk U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Met al die geriewe in die huis het ons die vakansie baie geniet.

Dit is min dat akkommodasie 'n wasmasjien en skottelgoedwasser insluit en dit was ’n pluspunt vir ons. Die huis is baie gerieflk, goed beplan en het ons verwagtinge ver oortref. Ons sal die huis enige tyd aanbeveel en ons sal weer daar gaan bly. Die huis is gerieflik geleë en alles is binne bereik. Die eienaars was elke keer baie vriendelik en behulsaam met ons navrae. Die huis is 5-ster.

Dante B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dante B

'NdaBushi, a great place to make great memories.

The time spend with my family was priceless, it has everything you need and more to make everyone happy, from the 2 year old to the 33 year old. What a great experience, this will be the home I will always look out for when visiting Marlothpark. On arrival everything was clean and neat. Everything worked. The setup is perfect. There is enough of everything and for everyone. A house in the bush became a home very quickly, lots of amazing memories were made in just a short 2 day stay. What a special place.

'NdaBushi se terugvoer

Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Astrid

'NdaBushi
Bertus B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Baie lekker gebly, baie netjies.

Sal net ’n braai op die dek bo sit vir as dit reën.

'NdaBushi se terugvoer

Bly julle het lekker gebly.
'n Braai op die stoep hou 'n groot brandgevaar in, dit is te naby aan die grasdak.

'NdaBushi
Jaco P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Baie lekker gekuier.

Goeie ligging, skoon en netjies.

'NdaBushi se terugvoer

Baie dankie.

'NdaBushi
Cat A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cat A

A home away from home.

We really enjoyed the home, and felt extremely comfortable. The location is excellent, and the kids loved feeding the animals. Will definitely be back.

'NdaBushi se terugvoer

Thank you very much. Glad you enjoyed your stay.

'NdaBushi
Peet V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Wat 'n awesome plek.

'NdaBushi is 'n lekker vakansiehuis met al die nodige geriewe. Lekker naby die wildtuin se grensdraad. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en ek kan die plek met graagte aanbeveel.

'NdaBushi se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde oor 'NdaBushi.

'NdaBushi
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 3113, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbpHSN4OwmvCP6JNZncm9Z8uUlQuaSCoaLMFniCkjWhE7G5ZIHF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 3113 Swartwitpens Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33539 31.79883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang