Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'NdaBushi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wynand E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig. Heerlike ontspanning. 'NdaBushi was 'n baie lekker plek vir die 6 nagte wat ons daar was. Baie diere gesien. Kameelperde het kom water drink in die watergat by die huis. Alles was mooi skoon. Altyd warm water en die buitestort was heerlik. Kombuis is goed toegerus en daar is 'n gasbraai vir die reënerige dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik! Goeie geriewe, alles skoon en werkend. Vriendelike gasheer. Veilig, veral rondom kuierarea. Great ligging. Nagapies was verby oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl P
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Heerlike rus en vrede. Lieflike plekkie wat goed toegerus is met alles wat jy mag nodig kry. Lekker naby, stapafstand vanaf die draad. Baie diere het kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Dankie Liesl.

Lynnette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie Baie Lekker. NdaBushi is perfek geleë, ruim, skoon, en rustig. Daar is alles en meer wat jy nodig het in die huis. Al wat ek sal opgradeer is die braai self, maar die braai area is lekker toe en veilig, en het nog steeds baie lekker gebraai en daar gekuier. Die nagapies het ons elke and kom besoek en daar is baie wild by die huis, die buitestort was heerlik met sy uitsig oor die bosveld. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jezelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie lekker gebly! Ons het dit werklik geniet! Baie skoon en netjies! Ons sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Baie dankie.

Karle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

'n Gerieflik toegeruste huis met alles wat nodig is en volop wild wat om die huis rondbeweeg. Meer gemaklike sitplek op die boonste stoep en 'n nuwe "non stick" pan in die kombuis sal 'n aanwins wees. Ons het die kuier baie geniet en Astrid is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantastes. NdaBushi was n baie goeie besluit,ons het baie meer tuis en ontspanne gevoel. Beste toegeruste kombuis met alles wat jy aan kan dink. die foto's wys baie minder as wat jy kry. Die balkon was 'n wenner tot met 'n stort met 'n uitsig wat oor 'n watergat kyk waar die diere kom water drink. Ek gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Dankie vir die mooi 'review' Eugene, ons waardeer dit. Bly julle het lekker gebly. Groete Astrid & Jan

Jonathan B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Amazing experience with great hosts. Amazing location with an abundance of game. Great for the kids. Would definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed your stay.

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2022

Heerlik gebly en gerus. Uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Astrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 3113, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbpHSN4OwmvCP6JNZncm9Z8uUlQuaSCoaLMFniCkjWhE7G5ZIHF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 3113 Swartwitpens Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33539 31.79883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang