Ndhula Luxury Tented Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews-weg, 10 km buite Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 546 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ndhula Luxury Tented Lodge is in Mpumalanga se Laeveld en bied ‘n lieflike uitsig op die berge en oor die bosveld en omliggende valleie.
Verblyf word in permatente op ‘n houtdek wat 50 m² groot is gebied. Dis ideaal vir ‘n romantiese wegbreek in die bosveld. Elke tent het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, dubbelwasbak en ‘n toilet.
Daar is stoepmeubels op die dek vanwaar gaste die uitsig kan bewonder.
Die hooflodge het ‘n kroeg en swembad. Daar is ook ‘n restaurant op die perseel. Gratis WiFi is in die openbare areas beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry, wild-fotografie en besigtigingstoere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews-weg, 10 km buite Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Ndhula Luxury Tented Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews-weg, 10 km buite Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang