Ndigo Blue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Alle geriewe word volgens die gaste se eie diskresie gebruik.
Die eienaar en bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wetlike verantwoordelikheid vir enige skade, verlies of besering wat aan gaste of gaste se besoekers veroorsaak word as gevolg van die gebruik van die geriewe nie.
Gaste moenie enige onaanvaarbare steurnis of oormatige geraas veroorsaak wat die gerief of vrede van gaste steur of benadeel nie.
Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan 'n boete gehef word.
Gaste het toegang tot die hele huis, maar die motorhuise word gesluit gehou. Daar is 'n oprit buite om 3 voertuie te parkeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Indigo-weg 23, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap