Ndiza Lodge and Cabanas
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Bryan B - Jun 2024
Algehele gradering
Very enjoyable. Will recommend.
Lees meerNdiza Lodge and Cabanas se terugvoer
Hi Bryan
Thank you for the lovely review! We do have 4 rooms with fully equipped kitchens, including microwaves. However, you did not book one of these. Maybe you saw it on my listing and thought that all the rooms are equipped with kitchens? I am glad that you had a great stay! Warm regards, Amanda
Jacques D - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, pragtige uitsig.
Gertpj V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike, veilige verblyf in 'n skoon en netjiese blyplek.
Variable Data Pty Ltd V - Mrt 2024
Algehele gradering
St Lucia Ndiza Lodge and Cabanas.
Rebecca V - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall good.
Ndiza Lodge and Cabanas se terugvoer
Dear Rebecca,
Thank you for the lovely compliments.
Regarding your low rating on customer service, we have three members of management staff on the property from 6am daily. We are always available and ready to assist when asked.
We do not advertise a full bar, it is a small honesty bar with a decent selection of drinks. You were most welcome to provide your own drinks. There is an ice machine in the bar with ice inside. We also have ice in the kitchen and would gladly have provided you with ice if we were asked.
We are not a hotel, but a lodge/guest house. Our manageress stays on the property and is available until 10pm, and thereafter for emergencies. She responds immediately if the bell outside the office is rung by a guest, even after 10pm. I honestly do not know of any guesthouse that has a 24-hour reception.
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige lodge met asemrowende uitsig.
Nigel C - Mei 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Danel L - Jan 2024
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerNdiza Lodge and Cabanas se terugvoer
Hi Danel
Ek is eerlikwaar verstom deur jou woorde. Dankie vir die komplimente.
Ek wil graag verduidelik van die lugversorging - ons humiditeit is baie hoog. As jy die lugversorger kouer as 21 grade stel, sal jy kondensasie kry. Dit gebeur oral in St Lucia, nie net by Ndiza nie. Dit was egter aan julle genoem.
Julle het slegs een aand gebly - daar was genoeg koffie, tee, suiker, cremora en melk. Ons koffiestasie is oop 24 uur per dag. Dit is gratis en baie sentraal.
Die ketel in die kamer het sy eie muurprop. As julle egter die prop en die ander twee langsaan vir iets anders gebruik het, sal julle moet uithaal om die ketel aan te sit. Ek vra nederig om verskoning as een van julle drie klein handdoeke vuil was - dit het nog nooit gebeur nie. Ons kamers is almal baie groot - omdat julle slegs een aand gebly het, en ons volbespreek was, het julle egter die laaste kamer geboek.
Ek vra ook om verskoning as julle vrugteslaai nie yskoud was nie - die hashbrowns lok baie komplimente, juis omdat dit nie doodgebraai word en steeds bros en krakerig bedien word.
Ek is dankbaar vir die komplimente - dit sou egter baie gaaf gewees het indien jy die klagtes aan ons genoem het sodat ons jou dadelik kon help.
Baie dankie dat jy by ons gebly het.
Groete
Amanda
Ingrid P - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige houtdek met uitsig oor lagoon en see.
Kelly W - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing lodge.
Stephen T - Apr 2023
Algehele gradering
One of the best options in town.
Brenda P - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome position, very clean and great staff.
Janice V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasies, so baie geniet. Kindervriendelik en netjies.
Alicia H - Nov 2022
Algehele gradering
Ontbyt is 5 ster!
Hans S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sarie P - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie hulpvaardig.
Frik B - Jan 2021
Algehele gradering
Daar is geen klagtes nie, 'n paar persoonlike voorkeure wat ek het, maar oor die algemeen, puik.
Jurgen M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het regtig lekker by Ndiza Lodge gebly. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Robert W - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, naby strand, bietjie duur vir wat jy kry.
Job H - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Charmaine D - Jan 2019
Algehele gradering
My stay was lovely, the staff were friendly, would recommend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My verblyf was lieflik, die personeel was vriendelik, sal dit aanbeveel.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl P - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Allard K - Mrt 2017
Algehele gradering
Still a Nice place, but needs updating.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nog steeds 'n nice plek, maar dit het werk nodig.
Ek was al 'n hele paar keer by Ndiza Lodge and Cabanas, maar dit was die eerste keer wat ek nie heeltemal gelukkig was nie. Die tuinman was die hele tyd besig om te vee in ons area by die terras en hy het die hele tyd vir ons gekyk en in die Cabana en daar was baie sand en goggas in die swembad. Ek het dit selfs skoongemaak aangesien die personeel gesê het dit is skoon genoeg. Die Cabana selfs was skoon, maar dit het opknappingswerk nodig. Die yskas het gestink want dit het toe gestaan sonder dat dit aangeskakel was. Ek dink die plek is besig om te gekommersialiseerd te raak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ndiza Lodge and Cabanas se terugvoer
Dear Allard,
I am sorry to hear that you were not very happy. As you well know that during your stay at Ndiza we experienced very strong winds. This unfortunately does cause sand and bugs to blow into the pools. My staff are constantly cleaning the pools. I wish you had told me this while you were staying with us. I would have taken the staff to task for their comments immediately. We renovated all the cabanas in May last year. The kitchens and the bathrooms were newly tiled and new appliances were bought. The fridges are never switched off. This just does not happen. I have just returned from the cabana you stayed in and I did not detect any smell in the fridge. No other guests have mentioned this either. Once again, I wish you had brought this to our attention while you were here. It is always so much easier to solve these little problems while you are present instead of receiving bad feed back when you have left. We are always present and available.
I will speak to the gardener regarding the sweeping. I know he sweeps once a day only - but if this was a problem, we could have solved that as well. Ndiza is not at all becoming commercial. We are busy yes - but that does not mean we are not available to our guests.
Gideon C - Nov 2016
Algehele gradering
Excellent!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Sal weer hier bly. Baie skoon en netjies met great diens. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois R - Mei 2016
Algehele gradering
Die akkommodasie is bo-gemiddeld skoon en heerlik vir 'n wegbreek.
Lees meerViviane M - Des 2016
Algehele gradering
Ons het 'n rustige, aangename tydjie by Ndiza deurgebring en sal enige tyd terugkeer .
Kobie K - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Lodewyk B - Feb 2015
Algehele gradering
Die atmosfeer en akkommodasie was van die beste.
Martijn V - Jul 2015
Algehele gradering
Lovely place to stay in St Lucia with great service.
Lukas J - Des 2014
Algehele gradering
Verblyf was lekker vandat ons daar aan gekom het tot ons weer vertrek het.
Christof G - Sep 2014
Algehele gradering
Sal verseker weer gebruik maak van Ndiza!
Ingrid Van Weezep V - Aug 2014
Algehele gradering
Nette en gezellige lokatie met zeer vriendelijke bediening.
David D - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Andre C - Apr 2014
Algehele gradering
Die eenheid was nie gereed met aankoms nie.
Ndiza Lodge and Cabanas se terugvoer
Andre,
Die tyd om in te boek is 2 uur. Dit word oral so aangedui. Dit is ook die tyd wat meeste akkommodasie plekke as reël het. Jul het in 'n selfsorg eenheid gebly. Ontbyt was opsioneel vir julle. Jul was ingelig dat indien jul vroeg ontbyt wil hê, dit met plesier gedoen kan word. Julle moes net gevra het.
Danny V - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Susan G - Jul 2013
Algehele gradering
Ontspanne bederf deur mense wat omgee en die bedryf duidelik reg verstaan.
Lees meerChinelle G - Jun 2013
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek weg!
Lees meerChristine H - Des 2013
Algehele gradering
Very clean and friendly, excellent views. 4 star standard
Neels L - Okt 2011
Algehele gradering
Clean and peaceful
Nokuphiwe K - Jun 2011
Algehele gradering
Pleased with the service
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang