Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndiza Lodge and Cabanas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Bryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very enjoyable. Will recommend. We enjoyed all aspects of our accommodation, cleanliness and especially the friendliness of the staff. Just on a side note, the literature I was emailed led me to believe I would have cooking amenities or at least a microwave in my room, which I did not. Not a biggie, just consider revising wording. We brought warm-up meals, but we could not warm them up. They were very friendly in the kitchen and assisted us with no trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Ndiza Lodge and Cabanas
Hi Bryan Thank you for the lovely review! We do have 4 rooms with fully equipped kitchens, including microwaves. However, you did not book one of these. Maybe you saw it on my listing and thought that all the rooms are equipped with kitchens? I am glad that you had a great stay! Warm regards, Amanda

Jacques D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf, pragtige uitsig. Wonderlike tyd gehad by Ndiza met klein kinders. Wonderlike ontbyt elke oggend gehad met 'n pragtige uitsig. Ons het skaars agtergekom dat daar kragonderbrekings is, hulle het bystandkrag vir ligte en TV. Baie lekker braai-area by die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertpj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike, veilige verblyf in 'n skoon en netjiese blyplek. Moeite is gedoen om die gevolge van beurtkrag te verminder, daar was te alle tye lig en warm water in 'n fles vir koffie tydens die beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Variable Data Pty Ltd V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

St Lucia Ndiza Lodge and Cabanas. Kamers is netjies. Baie vriendelike verwelkoming van Siphelele.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rebecca V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Overall good. Stunning place, reception is not 24 hours so it can be tricky. They don't stock most alcohol and there was no ice available. The rooms were gorgeous! Very helpful for organizing activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Ndiza Lodge and Cabanas
Dear Rebecca, Thank you for the lovely compliments. Regarding your low rating on customer service, we have three members of management staff on the property from 6am daily. We are always available and ready to assist when asked. We do not advertise a full bar, it is a small honesty bar with a decent selection of drinks. You were most welcome to provide your own drinks. There is an ice machine in the bar with ice inside. We also have ice in the kitchen and would gladly have provided you with ice if we were asked. We are not a hotel, but a lodge/guest house. Our manageress stays on the property and is available until 10pm, and thereafter for emergencies. She responds immediately if the bell outside the office is rung by a guest, even after 10pm. I honestly do not know of any guesthouse that has a 24-hour reception.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Pragtige lodge met asemrowende uitsig. Heerlik gekuier in 'n rustige atmosfeer. Die lodge was netjies en skoon, en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en is op die patio bedien met 'n lieflike uitsig. Ons het nie eens geweet van beurtkrag nie, omdat die lodge voorsiening daarvoor maak. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nigel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Enjoyable. Great cabanas, lovely breakfast, sea views from the deck where we had breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danel L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Gemengde gevoelens. Pragtige plek met die aankoms, baie goeie ontvangs. Die kamer is pragtig mooi. Vir die prys spu ek darem meer koffie verwag. Ons kon slegs 1 koppie koffie in die kamer geniet. Net 1 melkie per persoon. Daar is wel plek om koffie te gaan haal by die ontbyt area. Ontbyt was lekker, hasbrowns nog rou, vrugteslaai warm. Kos was reeds klaar toe kom die roosterbrood eers na die tyd. Die lugversorger in die kamer lek water. Water drup op die TV en plugs, loop af op die rakkie en dan op die grond. Vloer was sopnat en glad. Moes handdoeke neergooi. Koffie stasie is onprakties. Plugs moet eers uitgepluk word en ketel moet geskuif word om by die plugs te kom. Slegs 1 gemakstoel in die kamer vir 2 mense. Pragtige groot badkamer, klein handdoekie was wel vuil.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Amanda
Ndiza Lodge and Cabanas
Hi Danel Ek is eerlikwaar verstom deur jou woorde. Dankie vir die komplimente. Ek wil graag verduidelik van die lugversorging - ons humiditeit is baie hoog. As jy die lugversorger kouer as 21 grade stel, sal jy kondensasie kry. Dit gebeur oral in St Lucia, nie net by Ndiza nie. Dit was egter aan julle genoem. Julle het slegs een aand gebly - daar was genoeg koffie, tee, suiker, cremora en melk. Ons koffiestasie is oop 24 uur per dag. Dit is gratis en baie sentraal. Die ketel in die kamer het sy eie muurprop. As julle egter die prop en die ander twee langsaan vir iets anders gebruik het, sal julle moet uithaal om die ketel aan te sit. Ek vra nederig om verskoning as een van julle drie klein handdoeke vuil was - dit het nog nooit gebeur nie. Ons kamers is almal baie groot - omdat julle slegs een aand gebly het, en ons volbespreek was, het julle egter die laaste kamer geboek. Ek vra ook om verskoning as julle vrugteslaai nie yskoud was nie - die hashbrowns lok baie komplimente, juis omdat dit nie doodgebraai word en steeds bros en krakerig bedien word. Ek is dankbaar vir die komplimente - dit sou egter baie gaaf gewees het indien jy die klagtes aan ons genoem het sodat ons jou dadelik kon help. Baie dankie dat jy by ons gebly het. Groete Amanda

Ingrid P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige houtdek met uitsig oor lagoon en see. Netjiese, skoon kamer. Pragtige tuin. Die dek, waar ontbyt bedien word, is beslis 'n hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing lodge. We just got back from a weekend stay at Ndiza Lodge and Cabanas and absolutely loved it. The accommodation is lovely and very clean. Beautiful views from the lodge deck where you have breakfast and where the one pool and bar are located. The breakfasts were very nice as well. Lovely staff and very friendly. Would definitely recommend Ndiza Lodge and Cabanas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtYwwlLiE81QvaGNLUccb5D5hMIDNes5It8Dc7WCqeBU8vnk2X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 153 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.383172156491 32.413000613451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang