Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndiza Lodge and Cabanas

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ndiza Lodge en Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal. Die lodge het 'n houtdek wat uitsigte oor die see en 'n gedeelte van die bekende Lake St Lucia bied.

Die verblyf gebruik sonkrag wat tydens beurtkrag aan alles behalwe die lugversorging krag voorsien.

Die verblyf bestaan uit 4 volledig toegeruste selfsorg-eenhede wat ontbyt insluit. Die hooflodge het 4 en suite-B&B-kamers.

Ndiza Lodge het 2 swembaddens en 'n lapa met 'n braai-area en daar is ook 'n paadjie wa na 'n dek lei tot in die vleiande vir die voëlliefhebbers.

KwaZulu-Natal bied verskeie doendinge onder meer die plaaslike natuurreservate, wildparke, strande en gholf. Ndiza is ideaal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike restaurante, supermarkte en die res van die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Bryan B
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Will recommend. We enjoyed all aspects of our accommodation, cleanliness and especially the friendliness of the staff. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jacques D
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende verblyf, pragtige uitsig. Wonderlike tyd gehad by Ndiza met klein kinders. Wonderlike ontbyt elke oggend gehad met 'n pragtige uitsig. Ons...
Sien meer
Okt 2023
Gertpj V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, veilige verblyf in 'n skoon en netjiese blyplek. Moeite is gedoen om die gevolge van beurtkrag te verminder, daar was te alle tye lig en war...
Sien meer
Sep 2023
Ingrid P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige houtdek met uitsig oor lagoon en see. Netjiese, skoon kamer. Pragtige tuin. Die dek, waar ontbyt bedien word, is beslis 'n hoogtepunt!
Jun 2023
Kelly W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing lodge. We just got back from a weekend stay at Ndiza Lodge and Cabanas and absolutely loved it. The accommodation is lovely and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ndiza Lodge and Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtYwwlLiE81QvaGNLUccb5D5hMIDNes5It8Dc7WCqeBU8vnk2X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 153 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.383172156491 32.413000613451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang