Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Guesthouse Northam

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ndlovu Guesthouse Northam bied 'n kombinasie van eenvoud en gerief. Geleë in die hartjie van die bosveld in Northam, Limpopo, ideaal vir sakereisigers en alleenreisigers.

Verblyf word gebied in 20 verskillende kamers met slaapplek vir tussen 1 en 3 mense. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamers het ook 'n yskassie, en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die onderdakstoep met 'n klein etenstafel en stoele. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of onder die gemeenskaplike boma om die vuurput ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
  • Gaste dink Ndlovu Guesthouse Northam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2eb886896e05fc0928ca60b23b2c3a2996a6cbd79a936c3d60fe43849540769f9cdce829266a0422b7b1251ee934b5864f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Plot 36 Wildebeeslaagte Northam 0360 Limpopo 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -24.976408428961 27.237546731941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang