Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwavelpoortstraat, Plot 199, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ndlovu Lodge bied heerlike oornagverblyf in 'n lodge wat in die hartjie van Pretoria-Oos geleë is. Dié lodge bied nie net asemrowende bosveld-uitsigte nie, dit bederf met 'n uitnodigende swembadarea waar gaste ten volle in die son kan ontspan.

Hierdie lodge bied 'n opsie van óf 2 luukse suites, 4 premium kamers, 8 standaardkamers, wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer of 3 gesinskamers wat óf 3 óf 4 gaste het. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens. Al die kamers het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.

Verder is daar in elke kamer 'n sitarea met 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie en 'n Nespresso-masjien. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale beskikbaar.

Sekere kamers maak oop op 'n patio met pragtige bosveld-uitsigte wat 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie kan wees. Die lodge het ook 'n restaurant op die perseel waar gaste 'n ete kan geniet. Die ligging van hierdie lodge is naby winkels en hospitale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zwavelpoortstraat, Plot 199, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwavelpoortstraat, Plot 199, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23beef0cbcc3720bd62b22eb47925a5c8663ab545902d85e448d6a3c35fee70837001b61e298c7c2483c5ff204a499f50b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) Plot 199 Zwavelpoort Street Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834099771183 28.381826877594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang