Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Thobeka Pearl M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesome. We had a great time with my friends. The place was very calm and relaxing. Although the house was a bit smaller than the pictures, it still looked very nice. It's also closer to a pub, so we would definitely go back. The host was also very friendly and always ready to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naydene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

The breakaway we needed, without compromising on comfort! We'll be back soon! The only downside to our stay was that it was way too short. The unit was comfortable and spacious, clean, central to amenities and safe. Air-conditioning cooled the entire unit during the scorching hot days. The pool, braai area and regular animal visitors definitely added to the enjoyment of our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

A great and refreshing experience. We had a splendid stay. The host was very courteous and of great assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Petrus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Was heerlik gewees. Beveel vir seker aan, veral as jy kinders het wat besig gehou moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker. Gerieflik. Netjies. Die huis is so gerieflik, netjies, bekostigbaar en uitstekend geleë naby winkels en restaurante. Het vir seker gemaak alles is in plek. Fantastiese kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vinnige naweek wegbreek. Ons het baie lekker gekuier, dit was net te kort. Gaan vir seker vir langer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Ndlovu Rest
Hi Anette, Sien uit om jul weer te huisves. Dankie vir jul terugvoer. Groete Julius Naude

Christo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons kom weer kuier! Dit was besonders en ons het lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Ndlovu Rest
Hi Christo, Dankie vir jul terugvoer en kuier. Ons sien uit om jul weer te huisves. Groete Julius

Lizan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kan aanbeveel. Alles wat nodig is. Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Ndlovu Rest
Hi Lizan Dankie vir terugvoer. Julle is altyd welkom en dankie dat jul weer kom kuier het. Sien uit om jul weer te huisves. Groete Julius

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Net wat ons nodig gehad het. Ek kan die plek aanbeveel, baie lekker plek. Heerlik en rustig met baie diere wat kom kuier. Die kinders het dit vreeslik geniet, skoon en netjies en lekker braai area. Swembad was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Ndlovu Rest
Dankie Johan vir terugvoer. Jul is altyd welkom. Sien uit om jul weer te huisves. Groete Julius Naude

Ben B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Highly recommended, we had a wonderful stay. We had a wonderful, relaxing time staying at Ndlovu Rest. We have had many holiday experiences in the bushveld, but none quite like this. There are so many animals that come to visit right on your doorstep, more than we have ever experienced before. The house is neat and inviting, the loft is much bigger than expected. The outside braai area and sparkling clean pool contributed to the relaxing atmosphere for both ourselves and our daughter. The house is private yet close enough to shops and restaurants. The owner was extremely accommodating and willing to assist with whatever we needed. Will highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Ndlovu Rest
Dagse Ben, Dankie vir jou terugvoer. Altyd lekker om sulke wonderlike terugvoer te kry. Ons probeer ons bes om alles so gemaklik moontlik te maak vir almal, hetsy dit 'n eerste besoek aan Marloth is of die gaste gereelde besoekers is. Jy is altyd welkom. Groete Julius

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals-laan 2068, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760fe58f2f96f12361948ec8cd74eaefa30bacc2e53fa88662848f6944679fe94ff9de1dad3c6c189841e5499f6ebf1271a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 2068 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.34907 31.77663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang