Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovukazi River Chalets

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ndlovukazi River Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dj K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj K

Rustige, onvergeetlike wegbreek.

Die chalet self was volledig toegerus. Die kinders het die vlakvarke, njalas en die mak kameelperd baie geniet! Die wildritte was definitief die moeite werd. Dankie aan Amanda vir al jou reëlings vooraf. Ons is baie vriendelik ontvang deur Pienaar! Ons het baie goed uitgerus en kan die chalets aanbeveel aan enigiemand wat die rustigheid van daardie omgewing wil ervaar!

Monique V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Ons het dit vreeslik geniet.

Die chalet was baie netjies en skoon. Die ekstra bederf soos koffie, tee, melk, suiker, sap, muffins, kaas en so aan het die plek uitsonderlik gemaak.

Ndlovukazi River Chalets se terugvoer

Vreeslik baie dankie.

Ndlovukazi River Chalets
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D496, Ndlovukazi River Chalets, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88578ff5612b3601696e1b2909b73e72d89f913e57a191288631f2419a6e51ea40097a53c66e24d51c0d1ae4527d8cc44060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D496 Ndlovukazi River Chalets 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.632888888889 31.639722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang