Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndoto Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ghwarrie-weg 568, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ndoto Cottage is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 gaste in Hoedspruit Wildlife Estate in Hoedspruit.

Hierdie kothuis met ’n grasdak wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 2 slaapkamers wat elk lugversorging het, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en buite-stort.

Die tweede slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Hierdie kamer maak van ’n aparte badkamer met ’n stort en toilet gebruik. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar gratis onbeperkte WiFi is, sowel as ’n TV met internet konnektiwiteit met toegang tot Netflix en DStv Now.

Die kothuis lei na ’n stoep met braaigeriewe en ’n plonspoel in ’n omheinde tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste by Hoedspruit Wildlife Estate kan van die wild sien wat rondloop en voëlkyk by die uitkykpunt. Daar is ’n verskeidenheid aktiwiteite wat geniet kan word, soos stap, fietsry en perdry. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede besoek, soos die Hoedspruit Bedreigde Spesies-sentrum, die Moholoholo wildlewe-rehabilitasiesentrum, die Khamai-reptielsentrum en die Khamai-reptielpark. Die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin is 76 km se ry weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ghwarrie-weg 568, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Ndoto Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ghwarrie-weg 568, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11148f79ebe41a69b60160aa2d21906d85d55172d425664017fea00a4e9f3bccd1b46194c8caf36334fa2945a4e1c66bb120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 568 Ghwarrie Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.34345 30.98798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang