Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Near-to-Kruger House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Near-to-Kruger House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jurgens K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens K

Baie lekker.

Baie lekker en rustig gebly.

Near-to-Kruger House se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het julle verblyf geniet

Near-to-Kruger House
Stern S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stern S

Huis baie naby aan wildtuinhek.

Ruim, skoon en netjiese huis met alles wat 'n gesin nodig het en meer.

Near-to-Kruger House se terugvoer

Baie dankie. Gawe gaste, sal hulle enige tyd weer ontvang.

Near-to-Kruger House
Cindi B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi B

Gemaklik, heerlik, gerieflik en veilig.

Die eienaar was dierbaar en vriendelik, alles wat nodig was was beskikbaar, dis 'n netjiese plek en baie gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Near-to-Kruger House se terugvoer

Baie dankie
Oulike gaste, sal hulle enige tyd weer ontvang.

Near-to-Kruger House
Sithembiso M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembiso M

The Near-to-Kruger House met all our expectations.

The kitchen had everything we needed. The bedrooms were clean and spacious. The swimming pool was nice and safe for the kids.

Willem J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Baie netjies en ruim plek.

Lekker gebly, lekker kuierarea met swembad en baie veilig.

Donavan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan V

Very nice.

Place was clean and spacious for a family of six, would highly recommend it.

Thoba T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thoba T

The accomodation feels like home.

The issue with the accommodation is that there is no backup power. We spent 24hrs without electricity. We left without bathing due to lack of hot water and couldn't charge our gadgets. I suggest they invest in backup power. Overall we had a wonderful time.

Magda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Really good. House is pristine, due to Elna and her team. Garden is stunning and the pool divine.

The kitchen is well equipped. We did not want for anything. Only recomendation would be WiFi.

Sravanthi M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sravanthi M

Awesome stay, loved the place. It's very near to Kruger Gate.

The house was well maintained. It's neat and clean you have everything you need. You also have some good restaurant nearby. The only suggestion is to have some power back-up as there was loadshedding and we struggled the night.

Ntebatje Yvonne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ntebatje Yvonne M

Comfortable, peaceful and spacious.

The garden and the swimming pool is out of this world.

Wynand B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Waarde vir jou gelde.

Dit is 'n wonderlike huis, dit laat jou tuis voel en in 'n baie goeie area geleë. Baie vriendelike diens en lieflike tuin en kuier area, die beste plek om van jou tuiste na jou tuiste te gaan.

Elsabe D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus met 'n baie huislike atmosfeer. Alles wat jy nodig het is daar, met genoeg spasie en 'n pragtige swembad en kuierplek.

Ansie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Gerieflik, groot en mooi.

Die huis is baie mooi, gerieflik , goed toegerus en het baie spasie.

Wynand B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Dit was fantasties wil weer gaan kuier by Neat-to-Kruger.

Die plek was ongelooflik mooi en is in 'n lekker stil buurt geleë, ons wil weer daar gaan kuier.

Elzane P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane P

Baie goed toegeruste en gerieflike huis.

Huis baie gerieflik toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Privaatheid van die huis ook lekker. Het van daar af die Wildtuin besoek.

Jaco D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Heerlijk verblijf gehad.

Mooi, zeer ruim huis, van alle gemakken voorzien. We hebben genoten van het zwembad, ondanks het koude water.

Rienie P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie P

Baie ruim vertrekke en alles wat jy benodig in die kombuis en braai area.

Monica is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis, kombuis en braai-area voldoen aan alles. Ons het regtig baie lekker hier gebly.

Manda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda V

Baie lekker en gemaklik.

Dis 'n baie netjiese huis met 'n lekker swembad en braai area. Dis lekker privaat en naby die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.

Rialette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Gerieflike verblyf naby aan die Phalaborwa-hek.

Gerieflike, skoon verblyf. Sal die verblyf aanbeveel, veral vir 'n groterige gesin.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzsingel 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtxiB3ujeNMA5SkpRrSbhip8NIziUIP9glOZiALvXrXt4JqM1uQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 2 Reitz Crescent Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.938751003997 31.152599807374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang