Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Near-to-Kruger House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jurgens K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker en rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Near-to-Kruger House
Baie dankie, ek is bly julle het julle verblyf geniet

Stern S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Huis baie naby aan wildtuinhek. Ruim, skoon en netjiese huis met alles wat 'n gesin nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Near-to-Kruger House
Baie dankie. Gawe gaste, sal hulle enige tyd weer ontvang.

Cindi B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Gemaklik, heerlik, gerieflik en veilig. Die eienaar was dierbaar en vriendelik, alles wat nodig was was beskikbaar, dis 'n netjiese plek en baie gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Near-to-Kruger House
Baie dankie Oulike gaste, sal hulle enige tyd weer ontvang.

Sithembiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

The Near-to-Kruger House met all our expectations. The kitchen had everything we needed. The bedrooms were clean and spacious. The swimming pool was nice and safe for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie netjies en ruim plek. Lekker gebly, lekker kuierarea met swembad en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Very nice. Place was clean and spacious for a family of six, would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thoba T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

The accomodation feels like home. The issue with the accommodation is that there is no backup power. We spent 24hrs without electricity. We left without bathing due to lack of hot water and couldn't charge our gadgets. I suggest they invest in backup power. Overall we had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Really good. House is pristine, due to Elna and her team. Garden is stunning and the pool divine. The kitchen is well equipped. We did not want for anything. Only recomendation would be WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sravanthi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

Awesome stay, loved the place. It's very near to Kruger Gate. The house was well maintained. It's neat and clean you have everything you need. You also have some good restaurant nearby. The only suggestion is to have some power back-up as there was loadshedding and we struggled the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntebatje Yvonne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Comfortable, peaceful and spacious. The garden and the swimming pool is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzsingel 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtxiB3ujeNMA5SkpRrSbhip8NIziUIP9glOZiALvXrXt4JqM1uQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 2 Reitz Crescent Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.938751003997 31.152599807374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang