Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nearby Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Claudette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Amazing amazing amazing. Dit was absoluut fantasies. Die uitsig is asemrowend. Ons sal definitief weer terug gaan en die keer sal ons langer bly. Die huis is goed toegerus. Alles wat jy nodig het is daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar en opgewonde as gaste so lekker soos julle daar kuier! Ons verwelkom julle met graagte terug. Groete, Juanita

Louise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Fantasties!! Lieflike huis! Ruim, skoon, en topgehalte! Sal beslis terugkeer! Gasheer en gasvrou was uiters behulpsaam en vriendelik! Was werklik heerlik!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Louise, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en sal julle met graagte weer huisves.

Nicky B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Such an amazing place with an exceptional view. The host was excellent, kind and considerate. Such a positive experience and we had a great weekend. I can highly recommend this house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Thank you, Nicky for the 5-star review! We are glad you enjoyed your stay, we will gladly welcome you back. Kind regards, Juanita.

Enaiyed B
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Excellent. Excellent. Stunning. Gorgeous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Enaiyed, thank you for taking the time to review us. We are sorry to hear that you felt our service was not up to your expectations. We hope the service you received from our remote location met your needs, as this is a self-catering house and we are unfortunately not able to be there in person. However, some of our guests enjoy the unobtrusive atmosphere, having the opportunity to rest and savour the tranquillity and beautiful views. Kind regards, Nearby-Team

Evonne N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties, spyt ons kon nie langer bly. Dankie vir invertor en elektriese komberse. Was 'n groot bederfnaweek saam met tieners en sportnaweek. Gasheer het vroegtydig ons ingelig oor Nearby Selfcater se fasiliteite en wat als beskikbaar is. Perfek geleë vanaf George, binnebraai is heerlik en gas-heater het lekker cosy atmosfeer gegee aan verblyf. Luukse akkommodasie met goeie kwaliteit beddegoed en matrasse. Interior en cutlery te kies en keur. Ons sal vir seker Nearby weer wil bespreek vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Evonne, baie dankie vir die goeie resensie! Ons is bly dat julle, julle kuier geniet het, selfs in die koue. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Juanita

Raymond K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Al die geriewe en luuks. Die terugvoering op fasiliteite 100%. Die leefareas en huis is ruim Die uitsig op see spesiaal. Baie spasie vir 10 mense. Heerlike tyd gehad al was ons vir besigheid daar. Gasvrou was professioneel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Raymond, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie opgewonde & dankbaar dat julle die huis en julle kuier in Nearby geniet het. Ons hoop om julle terug te verwelkom en hopelik dan vir ‘n vakansie.

Liesl F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Absolutely beautiful! This house is everything and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Hi Liesl, we are delighted by your review and that you enjoyed the house.

Chris M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Awesome We got what was promised and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Nearby Self-catering
Dear Chris. Thank you for the review, we will gladly welcome you back. Regards, Juanita.

Neels M
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Wonderlike huis! Fantastiese huis vir 'n groot groep mense. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Juanita
Nearby Self-catering
Hi Neels. Dankie dat julle Talking Trees gekies het vir julle verblyf in Clarens. Groete Juanita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklipstraat 58, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca1f8fdaa216ae135695079378ae91731caf1c2a7b3d943d5a74a8f61b226ff6d3c11174e8ba31912b6f0f61a65c59e07df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 58 Voëlklip Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0502545 22.3991695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang