Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nebo Mountain Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Magda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beeldskoon uitsig en rustigheid wat net die plaas kan bied. Baie lekker. Mense was baie gasvry en ons het so welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Dit is ons plesier. Baie dankie dat julle Nebo Mountain Lodge gekies het.

Mariaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Heerlik kos. Vriendelike mense en rustig. Ons het heerlik gekuier. Rick en Riette het ons vinnig tuis laat voel. Ons het lekker geëet. Rustig op die plaas met al die diere en plaasgeluide om ons. Was lekker so tussen die berge. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanne K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Heerlik oornag. Riette was die vriendelikheid vanself en het op kort kennisgewing vir ons 'n heerlike braai tray bymekaargesit. Het baie lekker gekuier, sal volgende keer langer wil bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Baie lekker naweek. Riëtte en Rick was vreeslik vriendelik en het ons gehelp met wat ookal ons nodig gekry het. Die kamer was mooi en netjies. Dis als so rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2022

Baie kort gewees maar lekker en rustig. Baie kort verblyf gewees maar sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2022

Rustig en skoon. Kamer was skoon, netjies en ruim. Badkamerplafon kort aandag. Vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Julie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Friendly welcome in beautiful surroundings. The lodge is at the end of a scenic dirt road, nestled at the foot of a mountain. It is a simple, peaceful, family home on a working farm. We were welcomed by well-organized and warm owners who provided delicious food for dinner and breakfast as well as answers to the many questions we had about life on a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Heerlik, verkwikkend en rustig! Nebo was een verrassing na die ander! Ons is ontvang deur Jessie, die skaaphond, met haar stok, gevolg deur ons gasvrou, Riëtte! Spontaan, pragtig en vrolik! Die Loft was pragtig ingerig met alles wat ons nodig gehad het, selfs vars plaasmelk! Die plaas lééf! 'n Troppie skape met 'n lammetjie. 'n Varkhok met pragtige varke! Ganse en hoenders! 'n Lawwe hoender wat inspeksie by die huisies doen! Die pragtige boerbul, Sparkle, wat ons saans opgepas het. Sebras wat hondmak teen sononder verbykuier. 'n Jakkals wat huil teen die rant. Dagbreek en sononder op 'n plaas tussen die berge met die Malutis teen die lug, wat kon ons meer vra? Braaivleisvure, heerlik! 'n Skoon Weber en 'n krat vol droë hout, tot Jessie se vermaak! Moenie wag of wonder nie, gaan kuier op Nebo! Riëtte, dankie! Jy's 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Dankie Marcia, dis so mooi geskryf! Was so lekker om julle te kon ontvang.

Cinta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Rustige Plaas-atmosfeer. Baie lekker gebly. MTB-ryers se droom met al die paaie om te ry. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal verserker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Baie Dankie, Cynthia, ons sien uit na die volgende Fietswedren en julle kuier!

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Uitstekend in alle opsigte. Baie gasvry. Ons verblyf en die kos (ontbyt en aandete) was puik. Baie goeie waarde vir geld. Ons het die naweek geweldig geniet. Die omgewing is pragtig. Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Die rustige plaasatmosfeer met die natuur was regtig rus vir die siel. Ons gasvrou en haar man het uit hul pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Die kos is baie smaaklik. Die verblyf is baie kindervriendelik. Dis 'n naweek wat ek lank sal onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Baie, baie dankie Gerhard. Ons waardeer jou mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle familie te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebo Plaas, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2abb22a599af3070e724a97437fad988dd1e3635914c3d0cff0f1e12c117c6bf9984eb41c957f0cc51b6e3a5eb83c6e1db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Nebo Farm Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.721499132934 27.989231281089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang