Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Needles Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hannetjie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Ons het dit baie geniet. Vriendelike en baie hulpvaardige eienaar. Kos was heerlik en die diens fantasties. Beste lodge wat ons in 'n lang tyd besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Needles Lodge
Liewe Hannetjie, Baie dankie vir die besoek van Needles. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te hê! En duisend dankies vir die mooi kommentaar, word baie waardeer. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet en sien uit na jou volgende besoek! Beste groete, Denis, Gail en die span.

Petro K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Aug 2021

Gawe mense, lekker kos, gemaklike atmosfeer. Lekker gekuier met tiener kinders, en rugby gekyk saam met die eienaars. Mak diere op die terrein was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Denis
Needles Lodge
Baie dankie dat u Needles Lodge gekies het en baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ons sien uit na u volgende besoek.

Celesté V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Fantasties. Needles Lodge is 'n huis weg van die huis af. Vandat ons ons bespreking gemaak het, tot en met die einde van ons wegbreek was ons soos konings behandel. Ons het so welkom gevoel. Die eienaars en elke liewe personeellid het uit hul pad uitgegaan om vir ons die beste ervaring te gee. Elke personeellid is professioneel en gekwalifiseer om hul werk te doen. Die kos is uit die boonste rakke - die kwaliteit, smaak en voorlegging. Die Kruger game drive wat deur Patrick gedoen was was fantasties en definitief die moeite werd, hy weet beslis wat hy doen. Ek raai Needles Lodge beslis aan! Elke persoon wat nie 'n draai by Needles Lodge maak nie doen hulself beslis in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Needles Lodge
Geagte Theunis en Celetse, Baie dankie vir u wonderlike resensie en sulke vriendelike woorde. Ons is baie bly dat u die verblyf by Needles Lodge by u geniet het en sal alle werknemers hiervan in kennis stel. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te sien. Beste wense, Denis, Gail, Colin en die Span

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Amazing bushveld breakaway. We had the honour of staying at Needles Lodge for a much-needed break. We had the time of our lives. Dennis, Gail, Colin, and all the friendly staff treated us like royalty. Dennis and Colin knew everything about the bush, so if we saw something and did not know they were ready with an explanation. The lodge is in mint condition and very well looked after. The rooms are lovely and very elegantly decorated. The food was amazing, delicious, and professionally prepared every day. The staff went out of their way to make us feel at home, friendly, and always ready to assist. We have found a home away from home, and we will go back there for sure. Dennis, Gail, and Staff, thank You for sharing your piece of paradise with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Needles Lodge
Dear Nico and Cindy, Wow! Thank you so much for taking your time to post such a fantastic review and the kindest of words. We really do appreciate such awesome guest feedback and glad you had such a memorable stay with us. It was our pleasure to host you during your stay and really enjoyed your company. This will certainly be passed on to the entire Team. We hope to see you soon for another visit. Best Regards, Denis, Gail, Colin, and the Team

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Fantastic. My husband and I went for the long weekend. It was absolultey fantastic - Dennis and team went out of their way to make it an enjoyable time for all the guests. We will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

Fantasties. Ons verblyf by Needles Lodge was voorwaar voortreflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Momade A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2014

A wonderful stay It was a nice stay at Needles Lodge for me and my family including kids. We had opportunity to interact with tourists of different places of the world on a seeming familiar environment. The managers and employees are very kind. The cuisine is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontsikelelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2013

A perfect place to rekindle ones passions and dreams! Good company and great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshegofatso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2013

Fantastic We had a fantastic time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2013

Ons is op die hande gedra. Ons was die enigste gaste in die lodge vir die vier dae en is op die hande gedra. Die eienaar het self vir ons gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 724
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosvarklaan, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93f21ec5b4e044dda75247389cf8d5418f8263ccd3eccff9cd2874a274563c25ed52d782563079697889966fa50e9403d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 724 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Bushpig Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.387551097197 31.764602215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang