Needles Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Hannetjie F - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Needles Lodge se terugvoer
Liewe Hannetjie,
Baie dankie vir die besoek van Needles. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te hê! En duisend dankies vir die mooi kommentaar, word baie waardeer. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet en sien uit na jou volgende besoek!
Beste groete,
Denis, Gail en die span.
Petro K - Aug 2021
Algehele gradering
Gawe mense, lekker kos, gemaklike atmosfeer.
Needles Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u Needles Lodge gekies het en baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ons sien uit na u volgende besoek.
Celesté V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerNeedles Lodge se terugvoer
Geagte Theunis en Celetse,
Baie dankie vir u wonderlike resensie en sulke vriendelike woorde. Ons is baie bly dat u die verblyf by Needles Lodge by u geniet het en sal alle werknemers hiervan in kennis stel.
Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te sien.
Beste wense,
Denis, Gail, Colin en die Span
Nico V - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing bushveld breakaway.
Lees meerNeedles Lodge se terugvoer
Dear Nico and Cindy,
Wow! Thank you so much for taking your time to post such a fantastic review and the kindest of words.
We really do appreciate such awesome guest feedback and glad you had such a memorable stay with us. It was our pleasure to host you during your stay and really enjoyed your company.
This will certainly be passed on to the entire Team.
We hope to see you soon for another visit.
Best Regards,
Denis, Gail, Colin, and the Team
Elmarie V - Aug 2015
Algehele gradering
Fantastic.
Maryke B - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Momade A - Jan 2014
Algehele gradering
A wonderful stay
Nontsikelelo M - Des 2013
Algehele gradering
A perfect place to rekindle ones passions and dreams!
Tshegofatso M - Aug 2013
Algehele gradering
Fantastic
Martie G - Jul 2013
Algehele gradering
Ons is op die hande gedra.
Chris C - Sep 2013
Algehele gradering
Excellent and relaxing
Dirk B - Apr 2013
Algehele gradering
Decent
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosvarklaan, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang