Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neels in Rocklands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gillian L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful surroundings and a very well-equipped cottage. We were made to feel very welcome. Comfortable and excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lefras
Neels in Rocklands
Hi Gill We would love to see you again. There is still so much for you to do and see. Marijke and Lefras

Klaas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik stil en baie netjies. Baie mooi skoon en alles wat jy nodig het, is daar. Met stapplek vir Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerena S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

We stayed overnight passing through. A longer stay would be nice. I didn't notice that the cottage had more than one room for visitors. Thought we'd be on our own but we were only overnight so it didn't matter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Comfortable, clean and peaceful overnight place to stay. One night stay. A trip to see Namaqualand flowers in Biedouw valley and surrounding region.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Ontspanne wakker geword met geluid van reëndruppels op die dak. Gasvrye mense, die beste plekke aanbeveel om blomme te gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Rustige plaasgevoel in 'n pragtige omgewing. Ruim kombuis en lekker binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Werklik 'n aangename verrassing! Was eers skepties oor die grondpad na die verblyf, maar dit was absoluut die moeite werd en toe glad nie so erg soos wat ons gedink het dit sal wees nie! Word definitief aanbeveel, stil en rustige omgewing met baie staproetes en ons is baie hartlik ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

‘n Baie goed toegeruste, netjiese wooneenheid, wat goed en naby ‘n hoofroete is. ‘n Aangename gasheer en vrou, wat jou baie van die omgewing en sy mense kan vertel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2020

Rustigheid en baie netjies. Beste en netjiesste akkommodasie waarin ons al gebly het. Lafras en sy vrou is altyd beskikbaar en behulpsaam. Heerlike kaggel en hout vir gesellige kuiers. Baie geniet en sal beslis weer daar gaan bly en die keer langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Baie lekker gekuier by Neels in Rocklands. Gasvryheid, netheid en ligging is ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lefras Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Lorraine-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABmwr11AhHt0b3ZnYuZxDqLy9HISQP9MrQkv2yx859U1GFPZRGn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R364 Lorraine Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.0515 19.049416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang