Neels in Rocklands
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lefras Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gillian L - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful surroundings and a very well-equipped cottage. We were made to feel very welcome.
Neels in Rocklands se terugvoer
Hi Gill
We would love to see you again.
There is still so much for you to do and see.
Marijke and Lefras
Klaas V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en baie netjies.
Nerena S - Sep 2023
Algehele gradering
We stayed overnight passing through.
Belinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and peaceful overnight place to stay.
Belinda N - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspanne wakker geword met geluid van reëndruppels op die dak.
Almero D - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige plaasgevoel in 'n pragtige omgewing.
Louis F - Aug 2020
Algehele gradering
Werklik 'n aangename verrassing!
Hannes K - Aug 2020
Algehele gradering
‘n Baie goed toegeruste, netjiese wooneenheid, wat goed en naby ‘n hoofroete is.
Hugo V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid en baie netjies.
Aubrey K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Neels in Rocklands.
Piet O - Des 2019
Algehele gradering
Mooi plaashuisie meet vriendelike en kundige gashere.
Tertius K - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie ligging vir 'n aktiewe gesin.
Karen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige home away from home naby staproetes en berge.
Luzaan P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en kalm, goed vir die siel.
André F - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker ervaring op ongerepte platteland met gasvrye huisbase.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, Lorraine-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang