Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neethling's Corner

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marsha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. Highly recommended. A really lovely home, well equipped with plenty of living space, spacious bedrooms and quality finishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Neethling's Corner
Dankie. Hoop ons sien jul weer!

Suzanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik gerieflik en idillies. Wat 'n lieflike, smaakvolle en goed toegeruste blyplek. Ons was aangenaam verras en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Eenheid ruim, gerieflik en modern. Alles wat jy nodig het, met die mooiste uitsig. Die eenheid is troeteldiervriendelik en het ek vooraf gereël dat my hond kon saamgaan. Die perseel is goed omhein. Ons was altyd gerus oor ons troeteldier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Puik. Uitstekende kommunikasie oor sleutel en reelings. Die huisie was pragtig skoon en netjies. Alles is mooi en alles werk. Die kombuis het alles wat 'n mens benodig. Ek kon heerlik braai ten spyte van die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Winston K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Modern, netjies, mooi uitsig en 'n goeie ligging. Die plek is baie netjies en modern. Dit is gerieflik geleë en stapafstand na die dorpie. Die uitsig vanaf die stoep is baie mooi. Die plek het ook 'n alarmstelsel en voel veilig. Sal dit vir enige een aanbeveel en sal self weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Neethling's Corner
Baie bly julle het dit geniet. Ek sien uit na jul volgende bespreking.

Widmark W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Neetlings Corner. Die perseel het ons behoeftes 100% gepas. Die eienaar het deeurgans ons op hoogte gehou met load shedding ens. Sal verseker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a68cfa55521aa87cb62571369b497b052f8f90788dda8f0abe1a463e4d815df998080ed0fae7aec13563ffe0cd0d429d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.519932648101 28.417571150619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang