Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neethling's Corner

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 200 R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Neethling's Corner is 'n selfsorghuis naby Clarens se middedorp met 'n pragtige uitsig.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n tweede yskas en 'n etenstafel vir 6. Die sitarea spog met banke en 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met sonstoele, 'n etenstafel vir 6 en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marsha B
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Highly recommended. A really lovely home, well equipped with plenty of living space, spacious bedrooms and quality...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suzanne M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gerieflik en idillies. Wat 'n lieflike, smaakvolle en goed toegeruste blyplek. Ons was aangenaam verras en sal vir seker weer daar gaan bly.
Apr 2024
Marianne N
Gesin met klein kinders
5.0
Eenheid ruim, gerieflik en modern. Alles wat jy nodig het, met die mooiste uitsig. Die eenheid is troeteldiervriendelik en het ek vooraf gereël dat my...
Sien meer
Jun 2023
Winston K
5.0
Modern, netjies, mooi uitsig en 'n goeie ligging. Die plek is baie netjies en modern. Dit is gerieflik geleë en stapafstand na die dorpie. Die uitsig ...
Sien meer
Apr 2023
Widmark W
Saam met vriende
5.0
Neetlings Corner. Die perseel het ons behoeftes 100% gepas. Die eienaar het deeurgans ons op hoogte gehou met load shedding ens. Sal verseker weer gaa...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Neethling's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a68cfa55521aa87cb62571369b497b052f8f90788dda8f0abe1a463e4d815df998080ed0fae7aec13563ffe0cd0d429d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.519932648101 28.417571150619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang