Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neethlings Place

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Trudi W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Breathtaking views in a comfortable house perfect for a large group. What a fabulous place to stay. The views are breathtaking and the house is so well equipped and comfortable. There is so much space that even though we were a large family, the house did not feel crowded. Spectacular balcony, which was the perfect spot for the family to gather. Our host was wonderful, made sure we were all happy and shared excellent recommendations for activities while we were there. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Fantastic family stay. This was our second stay at Neethlings Place and we'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Estel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie gerieflike huis met als wat jy nodig het. Stoep met skuifdeure en buitebraai is 'n wenner in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Home away from home. Geen teleurstelling sal jou onverwags ontmoet nie! Ongelooflike behulpsame vriendelike diens ontvang van eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette F
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Home away from home. Such an amazing place to stay, we could not ask for more. The hosts hospitality makes you feel so welcome from the moment you step through the door. It was the perfect house for our family. We had such an amazing stay, we'll definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Neethlings Place
Glad you enjoyed your stay Bernadette. Hope to see you back soon!

Sonya H
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Lieflike plek, gemaak vir ontspan. Die huis en gronde is pragtig met 'n baie mooi uitsig. Ruim en goed uiteengesit. Die skottelgoedwasser was gawe verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ezmarie
Neethlings Place
Dankie Sonya. Hoop ons sien julle weer!

Charné M
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Dis die pragtigste huis met die mooiste uitsig. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcell D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2017

Puik ligging en gerieflik. Baie netjiese en luukse huis. Baie mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2016

Heerlik - baie goed en gerieflik toegerus. Ons het as gesin van ses volwassenes die paar dae ter dee geniet. Ek sou nie die verblyf juis aanbeveel vir mense met klein kinders nie. Die huis bevat nogal heelwat trappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 525, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd14ea49857e7a7363155839d052c7223ce766da55f8e994ccb4751e03b9758d1e4d99492a4c0e8e3462034dd52148e1047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 525 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519654 28.417838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang