Nege op Egret
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Nege op Egret is in die Weskusdorpie Britanniabaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n stil vissersdorpie.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede het 'n dubbelbed. Die solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV en 'n kaggel.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n piekniektafel en braaigeriewe het.
Britanniabaai is 'n klein, skilderagtige Weskus-dorpie met meestal grondpaaie en oulike Weskus-kothuise. Die dorp is naby Vredenburg, Saldanha, Velddrif, Paternoster, Langebaan, Club Mykonos en die Weskus Nasionale Park.
Die interessante kuslyn bied skiereilande, rots- en sandstrande, fynbos en verskeie voëlspesies. Doendinge sluit visvang, duik, seil, kanovaart en vir lang, skilderagtige wandelinge op die strand in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink Nege op Egret het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang