Nege op Egret
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Nege op Egret is in die Weskusdorp Britanniabaai, en bied gehalteverblyf aan 'n familie wat 'n rustige wegbreek wil geniet in 'n stil vissersdorp.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware., asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en 'n kaggel.
Die leefarea bied toegang tot 'n heerlike patio wat 'n piekniektafel en braaigeriewe het.
Britanniabaai is 'n klein, prentjiemooi Weskusdorp met meestal grondpaaie en ouwêreldse kothuise. Die dorp i naby Vredenburg, Saldanha, Velddrif, Paternoster, Langebaan, Club Mykonos en die Weskus Nasionale park.
Dié interessante kuslyn bied skiereilande, rots- en sandstrande, fynbos en verskeie voëlspesies. Doendinge in die area sluit visvang, duik, seil, kano, en stap op die strande in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink Nege op Egret het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang