Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nehema Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Nehema Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kelebogile M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile M

Very enjoyable.

Our stay was exceptional, the staff were very friendly and helpful. The cottage was neat and clean, and so was the pool.

Cleopatra N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleopatra N

Heaven on earth.

Beautiful stay, will definitely book again. The privacy, tranquility, and overall experience was amazing.

Refilwe M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M

Wonderful!

Absolutely great! The place is very peaceful and private. I would go back again

Mpho M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Amazing.

Nehema is nice and private. Ideal if you want to disappear from the city. It's also perfectly placed, close to everything, activities and shops.

Jean-pierre (jp) F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre (jp) F

Lekker gebly.

Het baie rustig gebly.

Welinda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welinda V

Lovely venue. Quiet and peaceful. Friendly and excellent service.

Great. Would have liked to stay longer.

Khumo D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khumo D

Lovely stay at Nehema Manor.

The tree house was quite lovely and cosy. Everything that I had hoped for when booking the place. The location is quite central and close to many tourist attractions in the Harties area. Overall 8.5/10 experience and the other 1.5 is because I didn’t stay longer.

Marlize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Was 'n lekker breek van die stad af.

Nehema Manor sal ek vir seker aanbeveel vir iemand wat 'n vinnige breek uit die stad nodig het. Die kamer was regtig baie mooi en redelik goed toegerus. Ek sal net daarvan hou as hulle steakmese by sal voeg, maar verder het die kombuis alles wat mens nodig het. Ons het ook van hulle spa gebruik gemaak en sal hulle vir seker weer aanbeveel.

Mauritz Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz Z

Mooi huisie, alles wat nodig is!

Ons het baie lekker gebly!

Nomsa Andrea R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa Andrea R

Was wonderful. I think I will surely come back.

I enjoyed my stay here, home away from home. The only problem I had was that the oven in the accommodation was not working, and I needed to grill, so I couldn't.

Emil S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S

Baie baie lekker.

Baie lekker gebly, net die eienaar se honde se geblaf Vrydagmiddag en Saterdagmiddag was bietjie te veel gewees.

Uyanda M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uyanda M

Beautiful.

My stay was beautiful and the staff were friendly and very accommodating. My room was even changed for me with no hassle as I wanted a bit more privacy.

Magie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Magie M

Good.

Closer to tourist attractions, it was easier to move around.

Zuko B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuko B

Awesome place.

Great place with awesome views and amazing service. Need mosquito repellent or plug-ins, an easy check-in, and load shedding backup.

Zandile M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile M

It was absolutely wonderful.

My family and I really enjoyed our stay at Nehema Manor, the location was amazing it is close to everything, and we got to enjoy lion park which was just across the road and cable way. I really love how the venue allows each guest their privacy!

David D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Goeie waarde vir geld.

Baie skoon en gee verrassings nie.

Alanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda V

The most wonderful couple of days in the cutest treehouse!

Wonderful treehouse and just what was needed. The spa was also wonderful.

Pamela H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela H

This is 5 star quality! Thoroughly enjoyed our stay.

The treehouse was incredible, both from the perspective of location and design.

Hermann C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann C

Specifically enjoyed the Treehouse units.

Their Treehouse units are our favourite. The massages at the spa also are recommended to start a relaxing stay.

Henry S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Rustig.

Ons verblyf was baie aangenaam. Daar was 'n paar klein probleme maar nie om my terugkoms indien ons in omgewing is te verhoed nie. Die voordeur het vasgesit en kan met 'n bietjie maintenance reggemaak word. Die glas in die stoep se deur is gebreek en die lyk onsmaaklik. In hulle verwelkombrief is verwys na komplimentêre water, hout en charcoal, ons moes na die kantoor gaan om te vra vir water en hout. Dit was 'n probleem want hulle het nie water of hout ghad nie. Na 'n gesukkel het hulle 'n ongeseelde bottle water en 'n paar stukke hout aangebring. Indien hulle aan ons met inklok verduidelik dat hulle nie dit kan veskaf nie Dan sou dit nie 'n probleem gewees het nie. Baie vriendelike werkers en baie mooi behuising.

Nehema Manor se terugvoer

Hi Henry, thank you so much for taking the time to write this review. We appreciate it. We are very happy to hear that you had a restful and pleasant stay with us. We have taken notes of all the issues that you raised, and much attention will be given to it. We are also very excited to hear that you will always return to Nehema Manor should you be in the area irrespective of the few issues you experienced. We sincerely apologies about the few bad experiences. We will make it up to you in your next stay. Thank you.

Nehema Manor
Werner J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner J

'n Lekker plekkie om saam met jou eggenoot weg te breek van die stad se malligheid.

Sien sterre.

Marnie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnie S

Aangenaam.

Aangenaam en vriendelike diens.

Devashni M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devashni M

Fun!

Was a lovely place, great views and tranquil setting.

Estelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B

Is aangenaam maar moet skere goed in plek kry. Sal graag weer soontoe wil gaan.

Is baie mooi plek, die gras was egter nie gesny nie en dit is tog krities vir oor veral 'n naweek. Die parkie waar klimrame vir die kinders is, is baie oulik. Die klimrame het verf nodig en party het skerp reroeste punte wat gevaarlik kan wees. Die bank in die TV/sitkamer was nie baie mooi skoongemaak nie.

Mmathapelo Eunice M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmathapelo Eunice M

It was ok.

The WiFi connection was poor.

Keabetswe N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keabetswe N

Ok.

Please change your beds, it is old and not comfortable.

Nestor M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nestor M

Nehema Manor is beautiful, nice and quiet.

Perfect place for a romantic gateway. Peaceful and quiet. Frangipani Suite was just perfect for our weekend bonding time with my partner. Staff very friendly and helpful. The outdoor shower just perfect.

Shane T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane T

Best herrinneringe ooit gemaak daar en die personeel het my drome laat waar word met my verlowing.

Beste personeel ooit. Moeite werd.

Refiloe R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe R

Peaceful and a beautiful experience.

Celebrated my birthday with my partner at Nehema’s Tree House. It’s so peaceful, beautiful and the staff was always ready to assist. Perfect place for a romantic getaway with your partner. Highly recommend it.

Kehumile M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kehumile M

It was amazing!

A quiet and great stay, the tree house was one of a kind experience.

Chane L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane L

Gemaklik, vriendelike personeel.

Was goed ontvang en die plek was baie netjies en skoon. Plunger koffie en water in die yskas was 'n lekker ekstra verrassing.

Jan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Plekkie is pragtig.

Boomhuis is 'n teleurstelling agv die padgeraas. Ons kon die deure glad nie ooplos en die natuur geniet nie. Dis waarvoor ons gegaan het, vir rustigheid en ontspanning. Dankie vir die mooi en skoon plekkie ten spyte van die padgeraas.

Tienus L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienus L

Uitstekende plek om te bly.

Baie netjiese en moderne plek, goeie persoonlike diens.

Alma P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P

Dit is 'n klein paradys.

Pragtige kamers en uitsigte. Goed ingerig en verskriklike vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar gaan uitspan!

Minette H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H

Rustig en personeel baie vriendelik

Netjies, baie stil mooiste plekkie

Lizelle R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Beautiful, stunning, quiet and relaxing.

Had the best time. Cannot wait to go back.

Benjamin N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N

Heerlike rustige atmosfeer.

Baie lekker gekuier in die rustige atmosfeer en baie beïndruk met die tuine. Wooneenheid was baie skoon en netjies en ek sal dit vir enige reisiger aanbeveel.

Merilyn C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Merilyn C

Peaceful stay.

Beautiful gardens, privacy and safe for little children. We stayed at the Modgadi Cottage which has its own private garden. The cottage is well kept and clean. The location is close to the Dam, zoo and restaurants.

Jo-ann S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S

Puik ontvangs! Beste ervaring sover.

Ons is persoonlik ontvang deur Raphael wat saam met ons deur elke vertrek geloop het en gewys het waar alles is en hoe alles werk. Wat 'n aangename mens! Die plek was baie netjies gewees en die klein ekstra's was baie waardeer. Kan hulle beslis aanbeveel en sal persoonlik nêrens anders bly wanneer ons Hartebeespoort weer besoek nie.

Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie goed en waarde vir geld.

Dit was baie lekker en die free WiFi was 'n goeie idee.

Juanita B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B

Fantastiese wegbreek.

Nehema se staff het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak! Daar was soveel moeite gedoen, veral die klein goedjies! Die elektriese komberse was so 'n groot bederf in die winter.

Louise S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Lovely!

A lovely place. The only problem was that they were late with the cleaning. We had to wait and check in time was 14h00 and by then they hadn't started cleaning! We were on our way to a wedding and rushed for time. The excuse was the previous people checked out 1 and a half hours late.

Ilze N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N

Alles was perfek, netjies, skoon en veilig. Naby aan alles.

Hartbeespoort was nog altyd 'n perfekte wegbreeknaweek. Ongelukkig lyk dit nie meer so mooi skoon en netjies soos altyd nie. Dit is hartseer om te sien hoe alles net agteruitgaan in ons land. By Nehema Manor was alles gelukkig skoon en netjies, ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Heleen D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Ontspanne en heerlik.

Het meer ontvang as wat verwag was. Sal weer versoek.

Marie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Heerlik stil, netjies en rustig. Vriendelike ontvangs en flinke terugvoering.

Beveel enige iemand aan om hier te bly! Die eienaars is op die perseel, of andersins 'n baie bekwame bestuurder beskikbaar. Die tuine is pragtig en die huis gerieflik ingerig.

Nomthandazo M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M

Amazing.

The reception was amazing, the place as well.

Ilze C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C

Excellent and very classy.

Very very nice and clean, smells wonderful, first time walking inside gave very good first impression! Quiet and safe surrounding with friendly staff! Would definitely visit there again! Thank you Lemon Tree!

Gerhard K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Baie lekker gewees.

Dankie Anel vir die vriendelike ontvangs, al het ons eers 11uur die aand daar aangekom. Die Cottage was baie netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Ons sal beslis weer vir julle kom kuier.

Nehema Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap Gerhard. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Nehema groete
Anel

Nehema Manor
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9ea9a332b3b95476978a82ca3cdaaae104dff035282baf806e86f55e52827444fc95ed098a3332b4ccdbcc7253004abf3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Off the R511 Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.721817701687 27.883547209203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang