Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood 1st Crescent

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2024 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Singel 28, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 677 R1 874 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood 1st Crescent bied heerlike oornagverblyf in 'n pragtige gastehuis wat in die hartjie van die lewendige Kampsbaai-area van Kaapstad geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie, toeriste of korporatiewe reisigers wat 'n rustige wegbreek in die Moederstad soek.

Dié gastehuis bied die opsie van 13 gerieflike en soortgelyk versierde gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie gastekamers is óf gemeubileer met 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne. Sekere kamers het 'n en suite-badkamer en ander kamers het 'n aparte toegewyde badkamer. Alle badkamers is toegerus met 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n lessenaar in. Alle gaste het toegang tot 'n uitnodigende vollengte-swembad. Die kamers het toegang tot óf 'n balkon met see-uitsigte óf 'n patio met toegang tot die gedeelde swembad.

Die eiendom bied ook 'n sosiale gastesitkamer, eetarea, toegewyde werkruimtes, 'n volledig toegeruste kombuis, gemeenskaplike wasgoedgeriewe, asook 2 ruim buite-balkonne, 'n braai-area en 'n tuin.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1ste Singel 28, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood 1st Crescent het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 677
R2 677 R1 874
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 677
R2 677 R1 874
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Singel 28, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eee2ab556331c8a6ad4fbafba529e0e59569379a06aeedf5440f3736f050c730308495ee3ed02cd22b04d963e00e470ee5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 677 nouVanaf R1 874 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 28 1st Crescent Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957623 18.378793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang