Neighbourgood 1st Crescent
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2024 tot 28 Feb 2025.
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Singel 28, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 677R1 874 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neighbourgood 1st Crescent bied lieflike oornagverblyf in 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Kampsbaai in Kaapstad. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie, toeriste of sakereisigers wees wat die Moederstad wil verken.
Die gastehuis beskik oor 13 gastekamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed met vars, wit linne. Sekere kamers het en suite-badkamers en anders kamers het 'n aparte badkamer. Al die badkamers het 'n stort.
Die kamers het 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n lessenaar. Gaste het toegang tot die vollengte-swembad. Die kamers het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig of 'n stoep wat lei na 'n gedeelde swembad.
Die gastehuis het 'n sitarea, eetarea, werkruimtes, 'n kombuis, gemeenskaplike wasgoedgeriewe, 2 balkonne, 'n braai-area en 'n tuin.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1ste Singel 28, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood 1st Crescent het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Singel 28, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang