Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood 84 Harrington

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 94 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrington-straat 84, Distrik Ses, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 766 R1 148 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood 84 Harrington bied eietydse styl selfsorg vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die stadsbeeld. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers, toeriste óf korporatiewe reisigers wat in die hartjie van die Moederstad moet wees.

Hierdie aparthotel bied gaste die keuse van 6 Deluxe Studios, 9 Executive Studios, 6 Classic 1 Bed woonstelle, 6 Deluxe 1 Bed woonstelle, 12 Superior 1 Bed woonstelle, 4 Executive 1 Bed woonstelle en 4 Executive 2 Bed woonstelle. Alle woonstelle, behalwe die 2-slaapkamer-eenhede wat 'n kapasiteit van 4 gaste het, kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Alle eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in.

Verder het elke woonstel 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Sommige van die eenhede sluit 'n ontbytkroeg in en sommige eenhede het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV vir vermaak. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Alle gaste het volle toegang tot die geriewe op die perseel wat 'n swembad op die perseel, gedeelde werkruimtes, vergaderkamers, 'n welstandarea, wasgoedgeriewe, 'n buitedakdek asook 'n restaurant en kroeg insluit. Die ligging van hierdie gebou is ongeveer 3 km vanaf die CTICC en die Kunstekaap-teater, terwyl die gewilde V&A Waterfront en DHL-stadion 5 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Harrington-straat 84, Distrik Ses, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood 84 Harrington het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 766
R1 766 R1 148
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 766
R1 766 R1 148
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrington-straat 84, Distrik Ses, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d06d1ad7d917fcea52f5f613951e8b87599747442eb13cde812471c16be09f44171ad1de9d16e27e5c72331bd8c5e86957a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 766 nouVanaf R1 148 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 84 Harrington Street District Six 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928849 18.423156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang