Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Cape Quarter Living

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 27, Vlak 1 Cape Quarter Lifestyle Village, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 908 R1 431 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood Cape Quarter Living bied stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Die woonstelle is in die Cape Quarter Lifestyle Centre geleë en is net 'n paar treë vanaf kruidenierswinkels en restaurante.

Verblyf word in 10 ateljeewoonstelle vir 2 gaste, 3 tweeslaapamerwoonstelle vir 4 gaste en 'n drieslaapkamerwoonstel vir 6 gaste gebied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Buite elke woonstel is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Alle gaste het toegang tot die lieflike stoep op die dak, waar daar 'n swembad, sonstoele en 'n uitsig oor die stad is.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 27, Vlak 1 Cape Quarter Lifestyle Village, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood Cape Quarter Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 908
R1 908 R1 431
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 908
R1 908 R1 431
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 27, Vlak 1 Cape Quarter Lifestyle Village, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc25cc20150571fb9ad48d69cc1c7e5444fc8cfb4fd1a3972c31009c704771d3f2c479fda3a391d3608541366c9863ce695ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 908 nouVanaf R1 431 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 27 Somerset Road Level 1 Cape Quarter Lifestyle Village 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915475 18.418112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang