Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Cape Quarter Living

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 27, Vlak 1 Cape Quarter Lifestyle Village, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 744 R1 308 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood Cape Quarter Living bied stylvol gemeubileerde selfsorgwoonstelle in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Hierdie woonstelle is in die Cape Quarter Lifestyle Centre geleë en is net 'n paar tree weg van kruidenierswinkels en restaurante af.

Hierdie instansie bied 'n keuse van óf 10 ateljeewoonstelle wat 2 gaste kan akkommodeer, drie 2-slaapkamer woonstelle wat 'n kapasiteit van 4 gaste het of 'n 3-slaapkamer woonstel wat 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is óf ingerig met koningingrootte-beddens óf 2 enkelbeddens en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Verder het elke woonstel 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Buite elke woonstel is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag in die Moederstad begin. Alle gaste het volle toegang tot die lieflike dakterras met 'n uitnodigende swembad en sonstoele vir volle ontspanning terwyl hulle oor die stad uitkyk.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Neighbourgood Cape Quarter Living
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 27, Vlak 1 Cape Quarter Lifestyle Village, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood Cape Quarter Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 744
R1 744 R1 308
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 744
R1 744 R1 308
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 27, Vlak 1 Cape Quarter Lifestyle Village, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc25cc20150571fb9ad48d69cc1c7e5444fc8cfb4fd1a3972c31009c704771d3f2c479fda3a391d3608541366c9863ce695ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 744 nouVanaf R1 308 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 27 Somerset Road Level 1 Cape Quarter Lifestyle Village 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915475 18.418112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang