Neighbourgood Franschhoek
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 19 Des 2024.
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 352R1 568 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neighbourgood Franschhoek bied elegante selfsorgverblyf in die hartjie van Franschhoek. Dit is ideaal vir vakansiegangers wat graag hierdie pragtige dorpie wil verken, maar dit is ook geskik vir sakereisigers.
Verblyf word gebied in ateljees, solderwoonstelle, eenslaapkamerwoonstelle of ruim tweeslaapkamerwoonstelle. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling en toilet.
Elke eenheid se kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf is naby plaaslike restaurante, winkels en opwindende buite-aktiwiteite. Dit is ook na aan verskeie plaaslike bakens en historiese geboue wat net 'n entjie se stap ver is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang