Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Franschhoek

Selfsorg
Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 185 R1 420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood Franschhoek bied elegante selfsorgverblyf wat ideaal geleë is in die hartjie van Franschhoek. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf ontspanningsreisigers wat die pragtige dorp wil verken óf korporatiewe besoekers.

Hierdie eiendom bied 'n opsie van ateljees, solderwoonstelle, eenslaapkamerwoonstelle of baie ruim tweeslaapkamerwoonstelle. 'n Stort, wasbak, verhitte handdoekreling en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Hierdie eenhede het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi beskikbaar.

Plaaslike restaurante, winkels en opwindende buitelugaktiwiteite is in die nabyheid, asook verskeie plaaslike landmerke en historiese geboue wat 'n entjie se stap weg is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Neighbourgood Franschhoek
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 185
R2 185 R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 185
R2 185 R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2358f460b948f0a9120cb28b7c0aef3f33a1f26e804cab2b6b1d0bdc7bad126df5bd9fa400c3ef61d3654abc423a6a8fc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 185 nouVanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6 De Wet Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90566 19.11546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang