Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Hill

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Leonie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Besig! My familie het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antje P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Felt very well! Relaxed and comfortable accommodation! Thank you! Everything you could wish for a good travel base!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Awesome location, fun and relaxing environment. The rooms were beautiful but felt a bit unfinished. Very small complaints such as shower doors that did not close properly, the kettle cord could not reach the outlet, one cupboard door was not fitted correctly, and the bathroom door was difficult to close with a broken handle on the inside. An awesome stay and an awesome experience, honestly, just needed a few attention to detail finishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca P
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Heel aangenaam. Baie lekker gebly. Was net bitterlik warm en waaier in die kamer het geraas. Kon nie met dit aan slaap nie. Sou ook graag water in die kamers wou hê en dalk meer melkies. Die twee slaapkamers het net een badkamer. Ideaal vir gesin met kinders, maar nie vir vriende wat saam reis nie. Die foto's het en-suite badkamer gewys.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen H
1 nag
2.8
Jan 2024

Die kamer was beslis nie op standaard nie. Klein, verskeie goed nie op standaard. Regtig nie lekker gebly nie. Die hoë prys is nie die rede waarom ek negatiewe terugvoer gee nie. Met ons aankoms was daar niemand in ontvangs nie. Ons het gewag. Ek het later geskakel om uit te vind dat die ontvangsdame na die ander perseel is en sal nou daar wees. Die kamer is piepklein en beknop. Geen lugversorging, geen waaier nie! Vensters maak oop op 'n deurgang, so daar is geen privaatheid as mens lug wil deurlaat nie. Badkamervenster maak oop op bure se ingangsdeur. Ketelkoord is te kort, moet water op die vloer kook. Net EEN kussing op elke bed. Stort se teëlverf dop is af. Hierdie kamer is beslis nie geskik vir 2 persone nie. Die kamer op die foto laat dit baie groter vertoon.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Deon En Sarie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Gemaklik, gerieflik en baie goeie kliëntediens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anthony G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Great stay, nice vibe, excellent location. Lovely little cafe. We were a large group and arrived at different times. Unfortunately, the check-in process was very delayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie lekker en gerieflik. Ek het 'n R1000 boete gekry vir parkering reg oorkant die ingang, dit terwyl daar glad nie geel lyne geverf was nie. Het hulle al soortgelyke gevalle gehad en hoe is dit hanteer? Sal graag hulle ondersteuning wil hê om die boete te bevraagteken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tania E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Pragtige plekkie, maar. Met aankoms is ons aanbeveel om in die straat te parkeer oor daar geen binneparkering is nie. Binne 2 ure na ons parkeer het reg oorkant ons blyplek (op geen geel of rooi lyne en voor geen "no parking" bordjies nie), kom ons by ons huurkar net om te sien ons het R1000 boete ontvang oor ons daar parkeer het. Die kamertjie was pragtig en het als soos geadverteer (ons moes 3 keer vra vir 'n ekstra kombers), maar die vloere is van hout gemaak, so as jy 'n inwoner bo jou het wat dink hy/sy moet hulle 10 000 'steps' inkry 10h die aand, kan dit nogal sleg raak. Verder het ek uitgesien na my eerste 8 ure deurslaap in 3 maande (my 3-maande-oue baba was tuis by sy ouma), net om 20 oor 3 uit my slaap geruk te word deur die gelag en geskree van inwoners wat tuiskom na hulle duidelik diep in die bottel gekyk het heelnag. Op die ou einde van die dag kon ek die bedrag van my R1000 boete nou maar op 'n duurder plek uitgehaal het en meer waarde vir geld ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 295
R1 295 R842
per nag, vir 1 mens
Vanaf R1 295
R1 295 R842
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 2, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46cf0c10d92cb12aa77e9f3a529a8c75aadee5a3084182a180896d324df7b5559bcafb7960cf1f51b290aed107f34dc2ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R842 per nag, vir 1 mens 11 5 1 5 2 Hill Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908672 18.402082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang