Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Loop

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 113, Twinell House, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood Loop bied pragtige oornagverblyf in die lewendige hartjie van Kaapstad se sentrale sakekern. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie, toeriste óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie kamers spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende stad.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 6 ruim kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is almal ingerig met 'n koninggrootte-bed en Loop 6 sluit ook 'n dubbelslaapbank vir kinders in. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, en 'n TV asook 'n tee- en koffiestasie in. Diegene wat in Loop 1 en Loop 5 bly, kan uitstap op 'n privaat balkon en 'n oggendkoffie geniet terwyl hulle oor die stad uitkyk. Die ander kamers het vensters van vloer tot plafon wat asemrowende uitsigte oor die stad omraam.

Gaste kan ontspan en verfris in die gedeelde swembad op die dak wat ongelooflike uitsigte oor die stadshorison bied. Die grondvloer het ook 'n lieflike kafee waar gaste 'n koffie kan geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en restaurante af.

Die eiendom bied straatparkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Loopstraat 113, Twinell House, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood Loop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 113, Twinell House, Middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3b6b5477fce336460e0bdc49da4ea490423f5880cd2cc2736974f3c423e079d3c6238a2dcccf400964a74ce48f50f908e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 113 Loop Street Twinell House 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922732708077 18.417891668717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang