Neighbourgood Napier
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 32, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Neighbourgood Napier bied stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat op soek is na verblyf in die pragtige Moederstad. Dit is stapafstand vanaf verskeie gewilde toeriste-besienswaardighede.
Neighbourgood Napier bied 'n keuse van 4 woonstelle met lugversorging. Elke woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea van elke woonstel beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Alle gaste het toegang tot 'n dakarea met 'n swembad wat 'n uitsig oor Tafelberg bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar teen ekstra koste. Die woonstelle is stapafstand vanaf verskeie winkels en gewilde restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Napierstraat 32, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Napier het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 32, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang