Neighbourgood Old Cape Quarter
- Kapasiteit: 106 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson-straat 18, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neighbourgood Old Cape Quarter bied stylvol gemeubileerde selfsorgwoonstelle wat ideaal geleë is in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit kan 'n ideale opsie wees vir sakereisigers of toeriste wat akkommodasie in die pragtige Moederstad soek, want dit is stapafstand vanaf baie gewilde toeriste-aantreklikhede.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 16 eenslaapkamerwoonstelle wat 2 gaste kan akkommodeer of 22 tweeslaapkamerwoonstelle wat elk 'n kapasiteit van 4 gaste het. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en al die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefareas beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is slegs in sekere woonstelle beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefareas maak oop op 'n patio of balkon met buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle oor die stad uitkyk. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste het volle toegang tot 'n lieflike dakarea met 'n sprankelende swembad en bote met asemrowende uitsigte oor die omliggende stad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hudson-straat 18, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Old Cape Quarter het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 106 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson-straat 18, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang