Nel on Pelican Parade
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelican Parade 28, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R15 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Nel on Pelican Parade is 'n luukse vakansiehuis teen die skilderagtige kuslyn van Melkbosstrand. Dié drieverdieping-verblyf bied slaapplek aan 12 gaste in 6 slaapkamers, elk met sy eie privaat badkamer en sentrale lugversorging.
Die boonste verdieping spog met 'n leefarea en 3 ruim slaapkamers, elk met moderne geriewe soos slim-TV's, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die gesofistikeerde eetarea het gemaklike sitplek vir 8 gaste, terwyl die uitnodigende sitarea en balkon asemrowende see-uitsigte bied.
Op die middelste verdieping is daar 'n slaapkamer met 'n see-uitsig en 'n sitarea met 'n kaggel. Hierdie slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Buitegeriewe op hierdie verdieping sluit 'n kroegarea met braaigeriewe en 'n swembad met sonstoele in.
Die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, en albei beskik oor en suite-badkamers met instapstorte. Die oopplan-leefarea op hierdie verdieping het 'n slim-TV, gemaklike sitkamerstel en etenstafel.
Elke verdieping het 'n ruim kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is 'n waskamer op die middelste verdieping terwyl die grondverdieping 'n wasmasjien en tuimeldroër het.
Rustige buite-areas sluit 'n privaat stoep, buitestort en welige tuin met gemaklike sitplek in. Bykomende kenmerke van die verblyf sluit 'n hysbak, sekuriteitskameras, 'n wynkelder, 4 motorhuise en geriewe op die perseel soos 'n swembad, studeerarea, waskamer en omsetter in.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Pelican Parade 28, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelican Parade 28, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang